Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Elarduspark

4.5 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Elarduspark van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Elarduspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elarduspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elarduspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elarduspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elarduspark Akkommodasie

10 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark

Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is naby 'n hele paar groot hospitale, trou-venues, Moreleta Ouditorium, Menlyn Kasino, en verskeie natuurreservate...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elarduspark

Klipmuur Cottage is 'n selfsorgkothuis in Elarduspark in Pretoria-Oos. Hierdie kothuis is ideaal vir toeriste, sakelui en besoekers en is goed geleë tussen die N1 en die R21. Vanweë hierdie ideale ligging is toega...

10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Elarduspark

Craigivar Guest House is in Rietvleirand geleë en bied gerieflike selfsorg-eenhede wat gemeubileer is in 'n lieflike tuin. Gaste kan kies tussen 4 privaat eenhede; die Toring, Solder, Wolf-eenheid en die Tuinwoon...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elarduspark

Private Apartments bied 'n ware tuiste weg van die huis. Dié moderne selfsorg-lodge skuil in die lowerryke woonbuurt Elarduspark in Oos-Pretoria. Ons 9 privaat woonstelle is ten volle gemeubileer en spog met puik, ...

Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Elarduspark

Andantelodge bied 'n rustige afsaalplek in die middel van die stad. Die perseel is groot en spog met welige tuine, 'n ware rusplek in Pretoria. Andantelodge is net 2 km van die grootste snelweë af en 25 minute se r...

Vanaf
R425
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark

Cottage Guesthouse is in Elarduspark in Pretoria-Oos, en het maklike toegang tot die R21. Die gastehuis is 30 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Daar is 'n luukse dubbelkamer, 'n kamer langs die swemb...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elarduspark

The Resting View Guesthouse is in Elarduspark geleë, en bied lieflike uitsigte en gerieflike verblyf. Verblyf word in Kamer 1, Kamer 3 en 'n woonstel gebied. Kamers 1 en 3 het elkeen gemaklike beddens en privaat b...

Vanaf
R2 995
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria-Oos, Elarduspark

Ivory Manor Boutique Hotel is in Rietvalleirand in Pretoria geleë. Met die intrapslag sal die luukse geriewe en die noukeurige detail by Ivory Manor al jou aandag trek. Die Toskaanse dekor, warm matte en bronsstand...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Elarduspark

Joy's Cottage is gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op die woonerf van die eienaar. Joy's Cottage is in Elardus Park in Pretoria en is ideaal vir lang- of korttermyn gaste, sakereisigers of 'n ges...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Elarduspark

The Cherry Place is 'n ruim ateljeewoonstel, gerieflik geleë na aan die R21- en N1-snelweë, Hoërskool Waterkloof en verskeie hospitale in Pretoria-Oos. Hierdie woonstel bied 'n privaat en veilige plekkie in 'n st...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elarduspark akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za