Resensies van Eldoraigne

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eldoraigne bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
Pierre D. - 27th October 2019
staying in Eldoraigne
Heerlike stil en mooi omgewing, naby 3 gemaklik bereikbare sentrums met eetplekke.
Suzette M. - 26th July 2019
staying in Eldoraigne
Goeie ervaring.
Johan N. - 24th June 2019
staying in Eldoraigne
Naby en sentraal.
Nannie V. - 3rd June 2019
staying in Eldoraigne
Nie soseer vir toerisme nie. Daar is baie sport in die omgewing.
Annelie V. - 12th March 2019
staying in Eldoraigne
Baie rustige omgewing!
Jacques S. - 19th February 2019
staying in Eldoraigne
Mooi skoon en veilige woonbuurt.
Ronel V. - 28th January 2019
staying in Eldoraigne
Baie lekker restaurante om by te gaan eet. Sentrum naby verblyf baie veilig.
Frans T. - 20th August 2018
staying in Eldoraigne
Ek het die buurt besonder skoon gevind en die sypaadjies was oral instandgehou.
Schalk V. - 19th May 2018
staying in Eldoraigne
Interessante winkels en koffie-plekkies. Dit is in die stad, maar die kontak is persoonlik en laat voel mens sommer tuis.
Christell S. - 17th April 2018
staying in Eldoraigne
Lieflike buurt.
Francois S. - 13th May 2017
staying in Eldoraigne
Dit is die tipiese voorstedelike woonbuurt. Dit is stil en rustig, maar ver van toeristebestemmings.
Hannetjie S. - 2nd February 2017
staying in Eldoraigne
Dit is baie sentraal en maklik bereikbaar.
Brent G. - 28th June 2016
staying in Eldoraigne
Aangename buurt.
Mike D. - 19th February 2016
staying in Eldoraigne
Mooi sentraal in die Centurion gebied, naby die groot paaie maar ver genoeg dat hulle nie pla nie!
Sonja B. - 16th December 2015
staying in Eldoraigne
BAIE NETJIESE, SKOON EN VEILIGE WOONBUURT EN GOED GELEë.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za