Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Elim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elim.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elim Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elim Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Elim

Elim Bed & Breakfast is naby Stellenbosch se wynroete geleë wat die bekenste wynroete in die land is. Daar is 'n verskeidenheid ander besienswaardighede en geriewe in die omgewing, soos konferensiesentrums, 2 manji...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Elim

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

De Keurboom Guesthouse is 'n luukse, ruim selfsorg-gastehuis in Kaapstad se Noordelike Voorstede. Ons bied plattelandse rustigheid naby die middestad en al die bekendste besienswaardighede. Sakereisigers en vakansie...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Kuilsrivier, Wes-Kaap

3 Palms B&B is in Kuilsrivier, een van die Noordelike Voorstede van Kaapstad, geleë en bied billike tariewe. Indien jy op soek is na wonderlike Suid-Afrikaanse gasvryheid, is jy op die regte plek. Verblyf word aan...

Vanaf
R1 322
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Kaapstad, Wes-Kaap

Wilcre's Luxurious Home is 'n bekostigbare selfsorghuis in Kuilsrivier, Kaapstad. Die huis is die ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in Kaapstad kan besoek. Die ruim vakansiehuis het slaapplek vir 8 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Cape Pine Guest House is in Kuilsrivier 700 m van 'n sportkompleks af. Die gastehuis het 4 kamers met lugversorging met gratis WiFi en 'n privaat badkamer. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Cammy's Guesthouse bied verblyf in selfsorg-ateljees wat onlangs opgeknap is. Dié ateljees het elkeen hul eie ingang en is in 'n rustige woonbuurt in Kuilsrivier naby openbare geriewe geleë. Elke oopplan-ateljee ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R475
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Annie's Place is in Soneike in Kuilsrivier en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n woonerf en ...

Vanaf
R3 594
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

Haasendal Home Away From Home is 'n ruim en pragtig gemeubileerde selfsorgvakansiehuis in Haasendal in Kuilsrivier. Die huis is geskik vir multi-generasie gesinne. Die huis word omring deur 'n pragtige uitsig oor di...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brantwood, Wes-Kaap

Suzie's Coffee Shop Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Kaapstad in die hartjie van Kuilsrivier geleë. Daar is 'n kunsvlytwinkel met handgemaakte items en 'n koffiewinkel wat oop is vir ontbyt, middage...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kuilsrivier, Wes-Kaap

SJ's Selfsorgverblyf is in Kuilsrivier geleë, 'n stil woonbuurt sowat 2 km vanaf die bekende Zevenwacht-landgoed en is ook na aan die Stellenbosch wynroete. Dié selfsorgverblyf het slaapplek in 'n woonstel met 1 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za