Indien jy Elim besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Elim.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elim Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elim accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Elim akkommodasie
2 lekke plekke om te bly
Sielsalig Selfsorg is 'n gerieflike huis op 'n proteaplaas naby Elim. Die huis rus in die skadu van die eikebome e...
De Kleine Akker skuil op 'n prentjiemooi plaas 8 km vanaf Elim. Die plaas bied kampplek wat ideaal vir 'n gesinsweg...
Doornbosch Game Lodge and Guest Houses is in die hartjie van die Overberg geleë. Dit is slegs 2 ure se ry van Kaaps...
Ontspan en rus met die perfekte wegbreek op die platteland. Asem skoon lug in, geniet ons wonderlike kruie- en gro...
Strandveld Vineyards Veldhuis is 'n bekoorlike plaaskothuis op 'n wynplaas tussen Elim en Kaap Agulhas. Die naaste ...
Strandveld Vineyards Cottages is op 'n afgeleë wynplaas tussen Elim en Kaap Agulhas. Die naaste winkels is in Breda...
Die Berghuis @ Vadersberg is 'n knus, afgeleë houthuisie in die hartjie van die Overberg, net 22 km van Napier af. ...
Haze Vlakte Self-catering Accommodation bied 4 luukse eenhede in die Nuwejaarsnatuurreservaat. Die eenhede het slaa...
Laughing Waters Farm bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n rustige plaas, ongeveer 23 km van Stanford af. Die plaa...
Tierfontein Rondawel is op ’n leliedam en bied pragtige uitsigte oor die vallei en het ’n rustige atmosfeer. Die ee...