Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Elliot

3.3 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Elliot van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Elliot besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elliot.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elliot akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elliot Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elliot Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Elliot

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Suidelike Drakensberge

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan. Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare wa...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear, Grens Area

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R1 104
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear, Suidelike Drakensberge

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denne...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Earl's Nest Guest Farm is net buite die Victoriaanse dorpie Rhodes in die Oos-Kaap. Dit is langs die Bellrivier in die suidelike Drakensberge, bekend vir sy natuurskoon. Elke seisoen het sy eie bekoring van wintersn...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Walkerbouts Inn bied gerieflike verblyf, heerlike plattelandse kookkuns en hartlike gasvryheid. Die ontspanne en gasvrye atmosfeer maak dit 'n ware tuiste weg van die huis in die suider Drakensberg. Die verblyf bes...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Little Leeds is 'n klein, maar luukse selfsorgkothuis in die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Little Leeds is 'n sonderlinge kothuis wat goed toegerus is. Die woonstel is ten volle ge...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Cyriacus is 'n groot selfsorghuis met pragtige uistige op die berge in die klein dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - The Bothy is 'n selfsorgkothuis in die klein, bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-omgewing. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesellige en rustige wegbreek, weg van di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Elliot akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]