Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Elma Park

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Elma Park van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Elma Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elma Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elma Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elma Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elma Park Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunvegan, Elma Park

Dunvegan Execu Lodge is 'n elegante, luukse 4-ster-gastehuis soos deur die Toerismeraad gegradeer. Ons is ideaal geleë in die rustige woonbuurt van Dunvegan, Edenvale, met maklike toegang tot die N3, N12 en R24 na ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Elma Park

Villa Stella het 'n 4-ster-gradering by die TGCSA en GHASA en word ook hoogs aanbeveel deur die AA. Ons is die omheinde Elmapark-buurt in Edenvale geleë, die ideale ligging vir sakereisigers na aan Edenvale en die ...

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
B&B in Elma Park

Cosy Den is geleë in 'n huis met 'n heerlike tuin in Elma Park, 'n stil sekuriteitskompleks in Edenvale. Ons bied vreedsame verblyf in 'n tipiese Suid-Afrikaanse tuiste. Die gastehuis bestaan uit luukse suites wat ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Elma Park

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meadowbrook, Germiston

Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Dis naby hoofweë, winkels en kantoorparke. Dis ook net 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in 'n ateljeewo...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunvegan, Gauteng

Ruth Avenue Guest House is geleë in 'n rustige woonbuurt genaamd Dunvegan, Edenvale, naby OR Tambo Internasionale Lughawe. Dit is ideaal vir oordeelkundige reisigers en vakansiegangers - hier sal jy so tuis voel so...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meadowbrook, Germiston

BM Gardens is in Edenvale geleë, ’n dorp aan die Oosrand van Gauteng. Moderne Edenvale het ’n welbekende deel van Ekurhuleni geword. Verblyf word in ’n kompleks in selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vi... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Edenvale, Gauteng

Newlife Bed & Breakfast is in Edenvale, sowat 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af geleë. Verblyf word gebied in 8 gastekamers wat elk beskik oor 2 enkelbeddens, 'n koninggroottebed of koningingrootte-bed....

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Gauteng

Voel die dinamiese puls van Johannesburg en ervaar ons gasvryheid in 'n rustige en vredevolle omgewing. Wise and Peace Lodge bied en suite kamers toegerus met moderne geriewe. Hierdie uitstekende bed en ontbyt is g...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Dié ligging bied maklike toegang tot die N3-, R21-, R24- en die M2-snelweë, so dis baie... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Gauteng

In die hart van Edenvale, binne 10 km van OR Tambo Internasionale Lughawe, is 'n betowerende en stil oase - 5th Avenue Guest House. Hierdie verwelkomende, professionele, vriendelike omgewing is gerieflik geleë vir...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Elma Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za