Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Elspark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Elspark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Elspark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Elspark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Elspark Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
B&B in Germiston, Elspark

Towers Lodge is 'n B&B geleë in Elspark, in 'n spoggerige woonbuurt langs die N17-snelweg. Ons is naby aan restaurante, inkopiesentrums, die casino en 'n gholfbaan. Tower Lodge is ook sentraal geleë met betrekking...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Elsparkte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Elspark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Klippoortje, Johannesburg

Amour Le Fleur is in Boksburg aan die Oos-Rand van Gauteng geleë. Dié gastehuis is 25 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Carnival City en Emperors Palace. Amour Le Fleur het 3 kamers wat volledig ingerig...

Vanaf
R399
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

VillaDeVille is 'n instansie op die eienaar se perseel in Germiston. Verblyf word aangebied in 'n selfsorgwoonstel en 'n kamer in die hoofhuis. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 4 gaste, is volledig gemeubile...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Guesthouse is net 'n kort motorrit van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers wat Boksburg besoek. Die gastehuis het 4 slaapkamers wat gerief...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunward Park, Johannesburg

Sunward Park bied rus en vrede vir die sakereisiger, asook egte Suid-Afrikaanse gasvryheid vir diegene wat wil wegbreek. Die gerief en ongeëwenaarde elegansie wat ons bied sal sorg vir 'n harmonieuse naweek-wegbr...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Kuse Khaya is reg teen die kruising van die N17 en R21 geleë en is dus net 15 minute se ry van OR Thambo Internasionale Lughawe af. Dit is ook net 10 minute vanaf East Rand Mall, Carnival City Casino en Mall en nog...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Boksburg, Libradene

Angelica Guest House is aan die suidekant van Boksburg geleë, ongeveer 14 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Verblyf word aangebied in 8 kamers, elk met 'n dubbelbed, enkelbed en hul eie en suite-badkamer....

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

Boksburg Homes is in die Parkrand Sekuriteitskompleks geleë en bied selfsorg-eenhede binne 'n omheinde sekuriteitsarea. Die enigste ingang na die area word 24 uur per dag beman en daar is wagte wat die area patroll...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

21 on Wright bied volledig gemeubileerde selfsorgverblyf in Parkrand, Boksburg. Die lodge bied maklike toegang tot die N12- en N17-snelweë en dit is net 15 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 025
R923
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkrand, Johannesburg

La Vie En Rose is 'n gerieflike, gemeubileerde privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, ...

Vanaf
R780
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Germiston, Johannesburg

Keagan's Place bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt, Germiston. Dit is op die eienaar se perseel en is ideaal vir 'n gesin, sakereisigers en oornaggaste. Die moderne eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 1...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R553
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Boksburg, Johannesburg

Carnival View Guest House is 'n privaat B&B in Boksburg. Dit is in die stil woonbuurt, Van Dyk Park, in Brakpan, Gauteng, sowat 1 blok vanaf Carnival City Casino in die Oos-Rand van Johannesburg geleë. Ten spyte va...

Vanaf
R230
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambton, Germiston

Amazing Spectacular Home bied gastekamerverblyf in 'n gastehuis in Germiston wat pragtig versier is. Die huis is naby verskeie wegneemeetplekke, restaurante, supermarkte en winkelsentrums, en is 25 km van O.R. Tambo...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambton, Germiston

Lions Rest Guest House and Conference Centre is in Germiston en bied 'n veilige en rustige plattelandse atmosfeer. Die gastehuis is apart van die hoofhuis. Verblyf is beskikbaar in 18 en suite-badkamers met 'n pri...

Vanaf
R699
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boksburg Noord, Johannesburg

Lodge @ Leadwood bied gerieflike selfsorgwoonstelle in Boksburg en is 11 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstelle is geskik vir 2 tot 4 gaste en het lugversorging. Die kamers het elk 'n koninging...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Elspark akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za