Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Equestria

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Equestria van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Equestria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Equestria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Equestria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Equestria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Equestria Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Willow Glen, Equestria

Peter's Guesthouse is 'n 3-ster-gastehuis in 'n veilige kompleks, Peter's Place, in die stil en veilige voorstad Equestria in die ooste van Pretoria. Die gastehuis is maklik bereikbaar vanaf die N1 en N4 (Witbank-ho...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Equestria

Villa Jana Guesthouse is geleë in Equestria, Pretoria. Hierdie gastehuis het 12 luukse slaapkamers in 'n Engelse styl met en suite-badkamers. Daar is konferensiegeriewe en ook 'n venue vir klein troues met 60 gaste...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Equestria

Villa Africa Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is in Equestria in Pretoria geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie geriewe en doendinge. Verblyf bestaan uit verskeie smaa...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Equestria

Grove Lane is in Equestria, in Pretoria-Oos geleë en bied gehalte-verblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkelsentrums, hospitale en besienswaardighede en bied ...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Equestria

48 @ Suzi’s Place is in Equestria, Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 2 slaapkamers en bi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Equestria

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Wapadrand Cottage bied knus selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing in Wapadrand Security Village in Pretoria-Oos. Dis net 3 km vanaf Die Wilgers Hospitaal, naby inkopiesentrums en restaurante en is binne makli...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Die Wilgers, Pretoria-Oos

The Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat op 'n residensiële perseel is aan. Die eienaars bly op die perseel. Dié verblyf is in De Wilgers in Pretoria. Die kothuis het slaapplek v...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Ja-Zel Gastehuis is 'n ruim huis met slaapplek vir 4 in die Wapadrand-sekuriteitsarea. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbedd...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wapadrand, Pretoria-Oos

Nana's Grace Gastehuis bied selfsorgverblyf 1,7 km vanaf Wilgers Hospitaal, en ongeveer 5,5 km van Pretoria-Oos Hospitaal, 3,6 km van Faerie Glen Hospitaal, en 4,7 km van Time Square Casino en Sun Arena af. Die Grov...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand Security Village, Pretoria-Oos

Koru Guest House bied gastekamers en is in die veilige Wapandrand-landgoed in Pretoria geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie geriewe. Verblyf by Koru Guest Ho...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Equestria akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za