Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Erand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erand akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erand Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Midrand, Erand

Don Mansion Heights is in 'n veilige, luukse kompleks met 24 uur-sekuriteit en mooi tuine. Don Mansion Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel. Die woonstel het 1 slaapkamer me...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Erand

La Villa Rosa is 'n luukse gastehuis met 'n gerieflike ligging in Carlswald in Midrand. Heelwat inwoners in dié rustige woonbuurt met sy groot erwe en meenthuise besit perde, en daar heers 'n plattelandse atmosfeer...

Vanaf
R1 111
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Halfway Gardens, Erand

New Don Manson Heights bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel. Dis in 'n veilige kompleks met 24 uur-sekuriteit en pragtige tuine in Midrand, Johannesburg. Dié woonstel het 1 slaapkamer met 'n...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Erand

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Midrand

Triple N Guesthouse is op 'n rustige kleinhoewe in Midrand geleë en is naby Carlswald, Halfway Gardens, Kyalami, Noordwyk en Vorna Vallei. Die gastehuis bied 'n plattelandse en 'n stadsgevoel. Verblyf word gebied ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carlswald, Johannesburg

Feel-at-Home Hilltop Loft HT36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle-winkelsentrum en naby restaurante in die area. Dié enkelwoonstel bied sl...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carlswald, Johannesburg

Feel-at-Home Hilltop Loft HT22 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle-winkelsentrum en naby restaurante in die area. Dié enkelwoonstel bied slaap...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Carlswald, Johannesburg

Feel-at-Home Hilltop Loft HT58 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Midrand. Die kompleks is oorkant die Carlswald Lifestyle Inkopiesentrum en naby restaurante in die area. Dié woonstel het slaapplek vir...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
B&B in Carlswald, Johannesburg

Cycad Place is in Carlswald, Midrand en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gesinne, besoekers en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié gastehuis beskik oor 4 sui...

Vanaf
R1 496
per nag, vir 2 mense
Hotel in Carlswald, Midrand

Premier Hotel Midrand is tussen Pretoria en Johannesburg geleë, naby genoeg aan albei stede vir sakereisigers en sentraal geleë vir vakansiegangers. Daar is 113 kamers met lugversorging, met 2 suites en 111 luuks...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Carlswald, Midrand

Khaya Africa is 'n lieflike gastehuis in Midrand, in die buitewyke van Johannesburg. Dit kyk uit oor die stad en Carlswald-vallei. Verblyf word aangebied in ruim slaapkamers wat versier is met moderne dekor wat di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Erand akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za