Indien jy Erasmus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Erasmus.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erasmus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erasmus accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Erasmus akkommodasie
Bladsy 2 - 3 lekke plekke om te bly
Blesbok House is 'n selfsorghuis met 'n plaasstyl op die Groenfontein Plaas wat 17 km buite Bronkhorstspruit is. Di...
Diamond X Cowboy Ranch is 'n rustieke lodge in die skilderagtige landskap van Grootfontein, Rayton in Gauteng. Hiér...
Hadeda Lodge en Jakkalsbessie Lodge is op 'n 1500 hektaar-wildplaas en is net 30 km buite die dorp, Bronkhorstsprui...
Markon River Lodge is teen die ongerepte, bladwissellende Wilgerivier geleë. Dié lodge is slegs 100 km van O.R. Tam...
Stonechat Game Lodge is op 'n 1500 ha-wildsplaas geleë en bied ongelooflike uitsigte oor die reservaat. Die plaas ...
Padlangs Guest House is op 'n werkende soja en eragrostis plaas en bied gerieflike verblyf vir 'n troue, wegbreek o...
Magubela farm lodge is 'n kunstige selfsorgplaashuis in die prentjiemooi heuwels en valleie van die Wilgerivier. Di...
Brandbach Wetlands Farm is op 'n plaas net 40 minute van Pretoria af en 15 minute vanaf die bekoorlike dorpie Culli...
Diamantvallei Landgoed is in op 'n kleinhoewe in die hange van die hoëveld-vallei, net langs die N4-hoofweg tussen ...
Ezemvelo Nature Reserve bied selfsorg-chalets en is 'n uur en 20 minute se ry van O.R. Tambo Internasionale Lughawe...