Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Erasmuskloof

4.3 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Erasmuskloof van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Erasmuskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erasmuskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erasmuskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erasmuskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erasmuskloof Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof

King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R21. Die oopplan-woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kind...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmuskloof

Cosy Cottage is 'n gerieflike selfsorgwoonstel, 'n versteekte juweel en 'n pragtige, gasvrye en gesellige toevlugsoord wat in alle gaste se behoeftes sal voorsien. Dit is op 'n heuwel geleë en het 'n baie veilige, ...

Voorkeurvennoot
15% af Aanbod!
VanafR960
R816
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse is hoog teen Erasmus Kloof in Pretoria-Oos geleë en kyk uit oor die geskiedkundige Erasmus Kasteel. Ons is naby al die hoofsnelweë, tog kan jy steeds die rustige atmosfeer van die stil woonb...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Erasmuskloof

Red Square Home is in 'n omheinde woonbuurt in Erasmuskloof in 'n gegoede deel van Pretoria-Oos geleë. Dit is 'n moderne ontwerpershuis met 3 verdiepings, baie glas, aluminium, swart grantietblaaie en pragtige roos...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Erasmuskloof

Deo Gloria Guest House is in 'n stil straat in Erasmuskloof geleë, maar is steeds naby die gedruis in die Oostelike Voorstede van Pretoria. Ons sal jou graag verwelkom in hierdie "Tuiste weg van die huis af". Ons...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmuskloof

Heike's Catering and Function Venue is 'n gesellige gastehuis in Erasmuskloof in Pretoria. Die privaat en veilige gastehuis is gerief geleë naby Elarduspark Winkelsentrum en Cornwall Mall en dit bied ook maklike to...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Erasmuskloof

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Erasmusrand, Pretoria-Oos

Schoongezich Boutique Hotel & Conference is in die voorstad Erasmusrand in Pretoria. Verblyf word gebied in 3 kamerkategorieë, elk smaakvol ingerig met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Pretoria

Opikopi is sentraal geleë in die stil voorstad van oostelike Pretoria, Erasmuskloof, en is naby 'n aantal aantreklikhede en kantore: Botaniese Tuine, Voortrekkermonument, Uniegeboue, Menlyn Inkopiesentrum, Sita-kan...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Erasmusrand, Pretoria-Oos

Die InnOnNeptune bied verblyf op 'n groot eiendom in Erasmusrand, Pretoria. Die rustieke, luukse dekor en privaatheid sal gaste laat tuis voel. InnOnNeptune bied verblyf in 'n losstaande grasdak-ateljeewoonstel met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Erasmusrand, Pretoria-Oos

394 on Emus is in 'n lieflike tuin geleë en bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Erasmusrand, Pretoria. Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantiapark, Pretoria-Oos

Irene Se Tuinwoonstel is in 'n veilige buurt op die eienaar se perseel in die Ooste van Pretoria. Die instansie is sentraal geleë - die Sun Arena by Time Square Casino is slegs 3 km weg, Kloof Hospitaal is 2 km weg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Erasmusrand, Pretoria-Oos

Cabriere op Rigel Avenue is 'n gerieflike eenheid in Erasmusrand en ideaal vir 'n sakereisiger. Die oopplan-eenheid het 'n enkelbed en 'n stort in die kamer. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, koffie- en tee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Waterkloof Ridge, Pretoria

Tranquility @ 447B is 'n pragtige gastehuis in Pretoria. Die stad spog met verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook betekenisvolle ou geboue en museums wat die moeite werd is om te besoek. Hierdie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterkloof Glen, Pretoria-Oos

The Aviary is 'n selfsorg-gastehuis tussen die lowerryke heuwels van Waterkloof Glen en is ideaal geleë vir rustige, ontspanne verblyf naby alle geriewe. The Aviary beskik oor 2 eenhede en het slaapplek vir 6 gast...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R440
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Waterkloof Glen

Waterkloof Mansion Apartments bied gerieflike selfsorg-verblyf in Waterkloof Glen in Pretoria. Dié area word beveilig met toegangsbeheer en is naby die N1-snelweg en Menlyn Mall. Die verblyf is ideaal vir 'n famili...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Erasmuskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za