Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Erongo

4.5 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Erongo van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Erongo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Erongo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Erongo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Erongo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Erongo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R576
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Center, Erongo

Linden Street bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus woonstel op die residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Dié eenslaapkamerwoonstel is in 'n stil straat in Swakopmund, net op in die pad van die stra...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Vineta, Erongo

19 Richthofen is in Swakopmund se Gouemyl-area geleë en bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Dié huis beskik oor 4 slaapk...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai, Erongo

Pleasant Stay Nr 1 is in Sun Bay in Hentiesbaai geleë en dit bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en dis die ideale plek...

15% af Aanbod!
VanafR2 150
R1 828
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Langstrand, Erongo

Lalandi 14 is 'n luukse selfsorg-eenheid met 'n uitsig oor die see en is in Lalandi-kompleks in Langstrand geleë. Die eenheid is veilig en het goeie sekuriteit. Dié vakansiehuis het 3 en suite-slaapkamers met kra...

Vanaf
R330
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Erongo

Brandberg White Lady Lodge is sowat 'n uur se ry vanaf Uis, Namibië. Dié lodge bied verblyf in 11 standaard kamers, 4 gesinskamers, 8 losstaande chalets, 6 rustieke tente en 28 kampplekke. Elke slaapkamer het 2 d...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Cape Cross, Erongo

Cape Cross Home is 1 van die 8 unieke huise wat in Cape Cross Namibië geleë is, 'n redelike afgeleë landstreek ongeveer 60 km noord van Hentiesbaai en 120 km noord van Swakopmund. Aan die 1 kant is die oseaan en ...

Vanaf
R3 570
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Center, Erongo

AC065 - Molenweg 14 is 'n pragtige selfsorghuis langs die see tussen die bekende Jetty en die Strand Hotel. Dis ook stapafstand vanaf die middedorp en die beste restaurante in Swakopmund. Dié dubbelverdiepinghuis...

Vanaf
R340
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Erongo

Spitzkoppe Tentekamp is 1 km buite Spitzkoppe-bergreservaat tussen Usakos en Swakopmund in die Namibwoestyn. Verblyf is beskikbaar in 15 struktuurtente en 4 ruim, privaat kampeerplekke. Elke tent en kampeerplek het...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Ocean View, Erongo

Huis Jolandi is 'n selfsorghuis in Swakopmund met slaapplek vir 8 gaste wat dit ideaal vir gesinne of groepe maak. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte. Drie van d...

20% af Aanbod!
Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Erongo

Ai-Aiba -The Rock Painting Lodge lê aan die voet van die indrukwekkende graniet-rotse van die Erongoberge. Dié oeroue rotsformasies is die geërodeerde oorblyfsels van 'n vulkaan wat sowat 130 miljoen jaar oud is....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za