Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Eros

3.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Eros van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Eros besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eros.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eros akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eros Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eros Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eros

Shama Self-Catering se eenhede is in Eros in Windhoek geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe, doendinge en ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Eros

Suite 9 The Village is 'n luukse suite met 'n uitsig oor 'n pragtige binnehof in die hartjie van Windhoek, net 5 minute se stap vanaf die middestad, die plaaslike kunsvlytmarkies en fynproewersrestaurante. Dié sui...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Eros

Urbancamp is 'n sentraal geleë kampterrein onder groot skadubome in die hartjie van Windhoek. Dis ideaal vir 'n wegbreek, en tog is jy naby al die dorp se geriewe. Verblyf is beskikbaar in 22 permatente, elk met 2...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eros

Felsenblick Self-catering is in 'n stil, veilige area aan die oostekant van Windhoek geleë. Die middestad is 'n kort entjie se ry weg, en die bekende Joe's Beerhouse en 'n klein winkelsentrum is ook nabygeleë. Fel...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eros

Bryan's View is 'n selfsorg-instansie wat sedert 2018 oop is. Bryan's View is op 'n woonerf langs die droë Klein Windhoekrivier, 1,8 vanaf Windhoek se stadskern en slegs 90 m vanaf Joe's Beerhouse. Verblyf is be...

15% af Aanbod!
VanafR2 415
R2 053
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eros

Hotel Thule is hoog op 'n heuwel bo Windhoek geleë en bied pragtige uitsigte oor die omgewing. Dit bied 'n eksklusiewe wegbreek en vriendelike gasvryheid op 'n afgeleë plattelandse landgoed waar gaste behoorlik ka...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Hotel in Eros

The Olive Exclusive is 'n intieme boetiekhotel in 'n rustige hoek van Windhoek wat die ware essensie van elegante gemak omvat. The Olive Exclusive, die eerste ultra-luukse toevlugsoord van sy soort in die Namibiese ...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 1)
B&B in Eros

Hilltop Guest House is in Windhoek naby gewilde besienswaardighede en verskeie restaurante in ’n veilige area geleë. Dié huis het ’n uitsig op die Klein Windhoekheuwels. Die ontspanne atmosfeer is geskik vir s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eros

Helio Place bied gerieflike verblyf in ’n huis in Erospark, Windhoek, slegs 140 m vanaf Erospark Pick 'n Pay-supermark en naby die Eros Shopping Centre. Die gastehuis is ook naby mediese geriewe. Verblyf word in ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eros

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Windhoek, Namibia

Hotel Pension New Nouveau is in Windhoek, 60 m vanaf die MediClinic Privaat Hospitaal en reg oorkant die Paramount Mediese Sentrum. Dié hotel het 'n gemeenskaplike sitkamer, 'n dek en 'n pragtige tuin waar gaste 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za