Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Evaton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Evaton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Evaton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Evaton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Evaton Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Evaton

Fresh Air, Peace and Quiet is 'n gastehuis wat 'n plattelandse wegbreek uit die stad bied. Dié gerieflike en moderne gastehuis is in Walkerville net suid van Johannesburg. Gaste kan kies tussen 4 ruim dubbelgaste...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Vereeniging, Evaton

Koppisol is 'n rustige vakansie-oord, sowat 46,9 km van Johannesburg af. Dié oord is 'n wegbreekplek vir stadsjapies en bied 'n verskeidenheid doendinge vir die hele gesin in 'n veilige, omheinde eiendom met 24 uur...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Evaton

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gauteng

Thukela Resorts is 'n pragtige Afrika-styl lodge in De Deur. Die omgewing is hoofsaaklik landelik en baie voer hulle daaglikse bestaan deur plaasaktiwititeite. Dit is 'n ideale wegbreek vir paartjies wat wil wegkom ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Evaton

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R885
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waldrift, Gauteng

Water on Waldrift is in die hartjie van die Vaal geleë, naby dorpe soos Meyerton, Vereeniging, Vanderbijlpark en Heidelberg, en net sowat 40 minute se ry van Johannesburg af. Water on Waldrift bied luukse en gerie...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Ludiaana Guest House bied verblyf in Vereeniging. Dis naby die dorp se geriewe en ander besienswaardighede. Verblyf word in 3 gastekamers gebied. Elke kamer het ‘n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en ‘n en...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waldrift, Gauteng

Korundum Lodge is 'n gasvrye instansie wat in 'n Eden van ontwerperstuine en inheemse bome geleë is. Die lodge is 'n toonbeeld van Afrika se hartlike gasvryheid en 'n tikkie globale inspirasie wat pragtig pas by di...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vanderbijlpark, Gauteng

Happy Living Guesthouse is in Vereeniging, net 6 km vanaf Vereeniging se Kart Track, 7 km vanaf Mediclinic Vereeniging, 9 km vanaf die Riviera on Vaal-muurbalbane en 9 km vanaf die Veref-muurbalbaan. Verblyf word i...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vereeniging, Gauteng

Three Amigos Guesthouse is in Vereeniging geleë en bied verblyf vir families wat die Vaaldriehoek besoek, of kontrakteurs wat daar werk. Die gastehuis bied verblyf in 4 eenhede, wat almal met enkelbeddens ingerig...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walkerville, Johannesburg

19 on 5th is 3 privaat selfsorg-eenhede op 'n kleinhoewe in Walkerville, 'n dorpie in Gauteng. Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

Johandri Self-Catering Unit is in die klein dorpie Meyerton geleë en is 'n gemeubileerde selfsorg-eenheid wat oornag-akkommodasie bied. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat die omgewing kom verken. Die...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vereeniging, Gauteng

Klip River Country Estate is 'n plattelandse gastehuis in die suide van Johannesburg. Die kombinasie van ons plattelandse tuine en luukse geriewe maak Klip River Country Estate Gastehuis 'n elegante maar bekoorlike ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kookrus, Gauteng

The Guests' Retreat bestaan uit 'n ruim selfsorg Huis met slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders, Die Blou Kamer vir 2 gaste en die Contactor' s Flat met slaapplek vir 5 gaste. Ons is naby die R59-hoofweg in Kookr...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

Johandri Log Cabin bied selfsorgverblyf en is op die gasheer se eiendom in Meyerton. Die hut is geskik vir gaste wat op reis is of vir 'n paartjie wat die omgewing besoek. Hierdie houthut het slaapplek vir 2 volwas...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kookrus, Gauteng

The Angel River Villa is in Meyerton en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en trekpleisters. Elke woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badka...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR490
R319
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meyerton, Gauteng

Rudy's is 'n selfsorggastehuis in Meyerton, 50 km vanaf Johannesburg. Rudy's bied 'n verskeidenheid dienste, geriewe en warm gasvryheid. Gerieflike verblyf word in 2 eenslaapkamerkothuise en 2 gastekamers aangebie...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Evaton akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za