Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Eversdal

4.3 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Eversdal van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Eversdal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Eversdal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Eversdal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eversdal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Eversdal Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 045
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal

Lindy van Niekerk Art & Accommodation is 'n bekoorlike gastehuis is in 'n rustige woonbuurt in die Kaapse voorstad Durbanville geleë. Die huis het die ideale ligging naby die middestad, wynplase en winkelsentrums. ...

15% af Laaste Kans!
VanafR1 050
R893
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bellville, Eversdal

At Home on Langeberg is 'n pragtige kothuis in die Kaapse voorstad, Durbanville. Die huis is naby winkelsentrums, hospitale en die lughawe geleë. Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n b...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal

Culemborg Cottage is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Stellenberg, Bellville wat nie deur beurtkrag geraak word nie. Dit is perfek vir sakereisigers wat naby alle hoofroetes, Tygervallei en die Tyger Waterfront-sakea...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eversdal

Uyshuys is 'n selfsorg-eenheid wat die boonste verdieping van 'n residensiële woning in Chantecler, Durbanville beslaan. Die eenheid is naby talle winkels, restaurante en skole en het 'n privaat ingang wat met trap...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Eversdal

26 @ Edmond Rostand is 'n moderne, netjiese selfsorgwoonstel in 'n stil, boomryke woonbuurt. Die eenheid is apart van die huis met 'n aparte ingang en parkeerplek reg voor die woonstel. Die woonstel het slaapplek v...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Eversdal

The Wild Fig bied verblyf in 'n privaat tweeslaapkamersuite aan die een kan van 'n privaat residensiële perseel, maar het sy eie aparte ingang vanaf die voorkant van die huis. Dis 'n lekker sluit-en-ry-suite en is ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal

6 on Grand bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Chantecler, Durbanville. Die ligging is ideaal vir reisigers wat graag die Kaapse Wynlande wil verken. Die woonstel het 1 slaapk...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal

Harmony Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in 'n stil en veilige buurt in Durbanville, Kaapstad. Dis naby winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié stylvolle eenheid het s...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bellville, Eversdal

80 Kendal Guest House in Eversdal, Kaapstad, bied oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers bekostigbare, luukse verblyf in 'n stil en veilige omgewing. Die hoofhuis het 4 ruim dubbelkamers, 2 volledige badk...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bellville, Eversdal

12 on Witzenberg is in Eversdal, Bellville en bied gehalteverblyf en is ideaal vir sakereisigers wat na aan al die toegangsroetes en die Tygervallei-besigheidsarea wil wees. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste o...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Eversdal

Anina's Dream bied selfsorgverblyf in Eversdal in die Kaapse Noordelike Voorstede. Dis naby die middestad, wynlandgoedere en winkelsentrums. Daar is 2 eenhede op die perseel. Die tuinkothuis het slaapplek vir 6 en...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eversdal

Evertsdal Guesthouse is 18 jaar gelede gestig in 'n stil en sentrale woonbuurt Eversdal, Durbanville. Dié erf is meer as 1 hektaar groot en verblyf bestaan uit 6 huise en 32 kamers. Die huise kyk uit oor die groen ...

Vanaf
R1 769
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brick A Clay Blv, Eversdal

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-area geleë en dit bied rustige verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Gaste kan kies tussen 6 kamers, "Executive"- en Standaard Kamers. Elke ka...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Eversdal

Clouds Guest House bied ruim, gerieflike suites in 'n rustige tuin. Die swembad en braaigeriewe dra by tot die algehele atmosfeer. Gaste kan kies tussen 'n Kontinentale- of Engelse ontbyt by dié B&B in Eversdal of ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Eversdal

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Nassau Selfsorg is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste in Stellenberg en bied 'n lieflike berg-uitsig. Dié eenheid het 'n private ingang met trappe. Daar is lugversorging, 1 slaapkamer met 'n ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Raphael Villas is in Durbanville, die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers, of as gerieflike en gemaklike oornagplek. Dis naby talle winkelsen...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R675
per nag, vir 3 mense
Gastehuis in Stellenberg, Wes-Kaap

Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis. Die eenheid bied slaapplek aan 2 vo...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

ACDC Self-catering is op grens tussen Durbanville en Bellville, Kaapstad geleë. ACDC Self-catering bestaan uit 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 tot 5 het. Elke eenheid het 'n volledige kombuis-area en 'n priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 420
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

DCS Self Catering Accommodation Stellenberg is 'n smaakvolle, goed ingerigte, ruim en moderne kothuis wat in Stellenberg, Durbanville geleë is. Dis ‘n goeie, stil en veilige area sowat 1km van die baie populêre ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenberg, Wes-Kaap

Werk & Speel is in Stellenberg, Durbanville geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers, gesinne of vakansiegangers. Dis naby talle winkels en restaurante, asook gewilde wynroetes, ander doendinge en besiens...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za