Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Excelsior

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Excelsior van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Excelsior besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Excelsior.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Excelsior akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Excelsior Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Excelsior Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Excelsior

Moja's is 'n bekoorlike gastehuis wat gerieflike verblyf in Excelsior bied. Dis 'n klein plaasdorpie 'n uur vanaf Bloemfontein. Die gastehuis bied verblyf in 2 B&B-kamers in die huis. Die slaapkamers is in die hoo...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Excelsior

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Belvedere is op 'n wildplaas wat 100 hektaar groot is, in die Korannaberg-bergreeks, en bied bied selfsorg-verblyf aan 6 gaste. Dié huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkam...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Oldenburg Lodge and Game Park bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Die plaas is na aan die Koranna Kloofroete en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Verblyf word aangebied in 2...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 400
R2 040
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Malotiroete, Drakensberge

White Hills Guest Farm bied selfsorgverblyf op 'n plaas net buite Ladybrand in die Vrystaat. Dié gasteplaas het slaapplek vir 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers en 'n kombuis. Die eerste en tweede kam...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Winburg, Vrystaat

Boschrand Lodge bied gerieflike verblyf op 'n plaas van 430 hektaar met 25 verskillende wildspesies, naby aan die N1 en net 6 km vanaf Winburg. Die lodge staan op 'n krans met 'n uitsig oor die spruit tussen die val...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Villa St Joseph is aan die voet van die Platberg op 'n 1000-hektaar plaas net 10 km buite die dorpie Ladybrand. Selfsorgverblyf is beskikbaar in 2 losstaande eenslaapkamerhuise, huis 2 en 7, met aparte slaap- en si...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete, Vrystaat

Umpukane is op 'n plaas 9 km van Clocolan af geleë. Gaste kan uit 3 eenhede kies: die eenslaapkamerkothuis of The Rock of The View. The Cottage is aan die voet van die berg geleë en bied lieflike uitsigte op die...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Thaba Nchu, Botshabelo

Black Mountain is in die hartjie van Maria Morka Natuurresrevaat in die Vrystaatse dorpie Thaba 'Nchu geleë. Dit is 60 km oos van Bloemfontein. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na akkomm...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tweespruit, Vrystaat

Awimaweh is 'n oord en konferensiesentrum in Tweespruit aan die oewer van die Armenia Dam en bied manjifieke uitsigte oor die dam en die omliggende berge. Ons bied selfsorg-akkommodasie in volledig toegeruste chale...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Marquard, Malotiroete

Marquard Huis bied 'n unieke mengsel van oud en nuut en is in Marquard dorp geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat die Oos-Vrystaat en Lesotho wil verken terwyl hulle eg Suid-Afrikaanse gasvryheid beleef...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vrystaat

Jannie en Marelize van der Walt, jou gaste, nooi jou uit om die egte gasvryheid van die plaas-omgewing by die Mooispruit B&B te kom ervaar. Mooispruit B&B is net 3,5 km van die N1 af geleë, wat dit die ideale oorna...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Winburg, Vrystaat

Eerste Pastorie is gebou in 1850 en is bekend as die oudste huis noord van die Oranjerivier wat deurgaans bewoon is. Dit is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en bied 'n gaste-eenheid in Winburg. Dis nab...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Winburg, Vrystaat

Danke Schön Guest House & Caravan Park bied verblyf in Winburg waar die N5 en N1 kruis. Gaste kan een van die eenhede of 'n karavaanstaanplek bespreek. Elk van die eenhede het 'n privaat ingang en slaapplek vir tu...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Guest House is die ideale wegbreekplek van die gejaag en stres van die stadslewe. By Ladybrand kan jy volkome rus en vrede kom geniet. Daar is 12 kamers waaruit jy kan kies en elk het slaapplek vir 1 tot...

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Oord in Ladybrand, Malotiroete

Little Rock Resort is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe. Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Cranberry is 'n lieflike koloniale kothuis op die Oos-Vrystaat Malutiroete. Perfek vir 'n besoek aan die Lesotho Hooglande, boesmantekeninge, pottebakkers en wewers. Cranberry Cottage bied 'n verskeidenheid akkommo...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Malotiroete

Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag. Verblyf word aangebied in 8 individueel versierde en su...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Vrystaat

The Farm Windhoek Self-catering and Camping is in Bloemfontein, Vrystaat, 'n area bekend vir sy skilderagtige roetes, voetslaanroetes en bekende besienswaardighede soos die Vrystaat Nasionale Botaniese Tuin, Nasiona...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Storm Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Ladybrand, 'n oulike landboudorp in die Vrystaat. Ladybrand is die naaste stad aan die Maseru-grens van Lesotho en is die 'n poort vir toeriste op pad na die Bergkonink...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Ladybrand, Vrystaat

Ladybrand Lavender Cottage bied gerieflike akkommodasie in een van die oudste sandsteengeboue in hierdie unieke dorpie in die Vrystaat, net 15 km vanaf die lewendige stat Maseru in Lesotho. Ons het 3 en suite-dub...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Excelsior akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za