Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (3)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Faerie Glen

4.5 / 5  
volgens 47 resensies
Lees regte resensies van Faerie Glen van 47 geverifieerde gaste.
Indien jy Faerie Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Faerie Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Faerie Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Faerie Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Faerie Glen Akkommodasie

28 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 230
R861
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Faerie Glen

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buurt in Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R455
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Garsfontein, Faerie Glen

Walker Inn is 'n gemaklike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste en is in Garsfontein, Pretoria geleë. Die eenheid is apart van die hoofhuis, maar is op dieselfde perseel. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed en...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wapadrand, Faerie Glen

Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is ideaal vir sakereisigers of oornaggaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby geriewe. Verblyf...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen

CasaBac is in die boomryke woonbuurt, Faerie Glen, in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste in 'n veilige en stil omgewing. Die akkommodasie is naby Garsfontein, Die Wilgers, Menlyn, Wapadrand ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Garsfontein, Faerie Glen

Suikerbos is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang langs die hoofhuis in 'n sekuriteitslandgoed in Garsfontein, Pretoria. Suikerbos is net 4 km van Menlyn Maine af en naby die N1. Dit is ook naby verskeie hospit...

Voorkeurvennoot
20% af Weeksdae!
VanafR870
R696
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Faerie Glen

730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is. Daar is plek vir 'n kind op 'n enkelmatras teen 'n ekstra koste. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, 'n priva...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 600
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Faerie Glen

Tranquil Sleeping Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is langs die eienaars se huis, in 'n rustige veiligheidskompleks in Faerie Glen in Pretoria. Hierdie ruim k...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
B&B in Faerie Glen

Roux's Res is 'n bekoorlike B&B in Faerie Glen, Pretoria. Dié onderneming is lekker naby winkelsentrums, restaurante en hospitale. Ons het slaapplek vir maksimum 2 gaste in die hoofeenheid op die eienaar se perse...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen

Corinne Place is in die luukse woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë en bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n aparte, ruim kamer met 'n privaat ingang. Corrine Place is gerieflik geleë, net 30 min van O...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Faerie Glen

Villa Portofino is in 'n sekuriteitskompleks in die rustige en pragtige voorstad Faerie Glen in Pretoria geleë. Die gastehuis bied verblyf in 2 uniek versierde kamers aan. Daar is 'n TV met DStv-kanale, gemaklike ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Faerie Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]