Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Faerie Glen

4.4 / 5  
volgens 73 resensies
Lees regte resensies van Faerie Glen van 73 geverifieerde gaste.
Indien jy Faerie Glen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Faerie Glen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Faerie Glen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Faerie Glen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Faerie Glen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Faerie Glen

Fa'Trez and Wellness Spa is in Faerie Glen in Pretoria geleë. Vandat jy hier aankom sal jy verstom wees oor die luukse dekor, ontspanne atmosfeer en vriendelike personeel wat jou laat welkom voel en jou individuele...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen

454 On Louisiana Street bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Faerie Glen, 'n groot woonbuurt in Pretoria, en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Die woonstel/huis het slaapplek vir 4 gaste ...

Vanaf
R730
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein, Faerie Glen

730 On Sher in Garsfontein is 'n selfsorg-eenheid wat gerieflik gemeubileer is en vir 2 gaste geskik is. Die eenheid het 'n oopplan-uitleg, 'n privaat ingang, en is ideaal vir paartjies, enkel- en sakereisigers. Di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen

Adelante Self Catering is in die stil en beeldskone woonbuurt Faerie Glen in Pretoria geleë. Daar is 2 selfsorgwoonstelle met slaapplek vir 2 tot 5 gaste. Eenheid 1 is privaat en op die grondvloer. Dié woonstel i...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Faerie Glen

Bellstone Bed & Breakfast is 'n intieme, huislike instansie wat regstaan vir alle reisigers, of dit sakereisigers, bruide of gesinne op vakansie is. Ons trots is die diens en persoonlike aandag wat ons bied om jou v...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Garsfontein, Faerie Glen

G and R Accommodation bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n gastewoonstel op ’n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Die woonstel het ’n aparte ingang en is in ’n rustige, sekuriteitskompleks i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R544
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Faerie Glen

Bushbaby Den is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Faerie Glen, 'n stil woonbuurt in Pretoria-Oos. Dié grondvloer-woonstel het 'n privaat ingang en is ideaal vir 'n gesin met 2 volwassenes en 2 klein kinders. Die o...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen

425 on Wisteria is 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel in Faerie Glen, 'n groot voorstad in Pretoria, oos van die stadskern en 6,5 km van Time Square Casino, Sun Arena en Menlyn Mall. Dis ook net 3,4 km van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria-Oos, Faerie Glen

Loreylee bied gerieflike gastehuis-verblyf in 'n veilige kompleks in die stil woonbuurt Faerie Glen, Pretoria. Die kompleks is 6,5 km vanaf Menlynpark-winkelsentrum. Verblyf is beskikbaar in 'n dubbelgastekamer met...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Faerie Glen

Amalfi Place bied selfsorgverblyf in Garsfontein, Pretoria. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge en besienswaardighede. Amalfi Place bestaan uit 2 eenhede wat elkeen 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Faerie Glen akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za