Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Fairland

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Fairland van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Fairland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fairland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fairland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fairland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fairland Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland

By 49 on Norman kry gaste absolute waarde vir hul geld. Dit is in 'n welige, subtropiese tuin in die voorstad Northcliff geleë, en is gerieflik minder as 5 minute se ry vanaf die N1 Bloemfontein- en N1 Pretoria-kru...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fairland

Inosys is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Fairland, Randburg. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers met 'n bad of 'n stort deel. Twee van die slaapkamers het koningingro...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland

52 on Davidson is 'n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die eenheid bied 'n aparte ingang en 'n aangewes...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg,
Fairland

Flame Lily Inn is 'n luukse gastehuis in Fairland, Randburg (Johannesburg) geleë. Die pragtige akkommodasie is in die welige en ouer voorstad geleë, wat spog met groot bome en groen tuine in die natuurskone Johann...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fairland

Abby Cottages is geleë in Fairlands, Johannesburg, naby Northcliff, Blackheath en Randpark Rif. Ons bied luukse selfsorgverblyf in 'n tuinomgewing. Daar is 2 eenslaapkamer-suites, elkeen toegerus met dubbel-/2-enk...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quellerina,
Fairland

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Lof...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fairland

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff,
Gauteng

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Ons is trots op die netjiese, skoon en veilige verblyf met pragtuin wat ons aan gaste bied om heerlik te kom ontspan. Daar is veilige parkeerp...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg,
Quellerina

View44 bied gehalteverblyf in Quellerina in Randburg wat ideaal is vir sakereisigers of oornaggaste. Dis naby Cresta- en Clearwater-winkelsentrums en die Coca Cola Dome. Die ligging is ook maklik van die N1 af berei...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Northcliff,
Wes-Rand

Morrells Farmhouse is op die Morrells-landgoed in 'n netjiese tuin geleë. Hier kan jy plaasverblyf uit 'n vervloë era beleef aangesien die huis in die 1800's deur Hollandse setlaars gebou is. Dit was die eerste hu...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Weltevreden Park,
Wes-Rand

Beautiful Weltevreden Park Garden Unit bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Roodepoort. Dis net 'n entjie se ry vanaf verskeie trekpleisters in die omgewing. Dié eenheid het lugversorging, 'n privaat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fairland akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...