Geverifieerde Resensie
Fairland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fairland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"Our first time in Johannesburg and Fairlands was an ideal place to stay and find our way to places we wanted to go."
"Dit is 'n goeie, veilige area. Dienste is 'n gemaklike afstand. Kan miskien meer doen vir vermaaklikheid vir kinders."