Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Fairview besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fairview.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fairview akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fairview Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fairview Akkommodasie - Mossel Bay

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R300
per nag (plek vir 1)
Hotel in D'Almeida, Fairview

Hotel Portao Diaz is die ideale bestemming vir vakansiegangers in Mosselbaai en te danke aan meer as 50 jaar se ervaring in die bedryf, bied die hotel aan elke besoeker 'n unieke ervaring in 'n voorheen benadeelde S...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fairview

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Beleef Mosselbaai bied selfsorgverblyf in Mosselbaai langs Tuinroete. Nabygeleë besienswaardighede sluit die Mosselbaai-hawe, Pinnacle Punt -gholfklub, De Bakke-strand en die Tuinroete-kasino in. Beleef Mosselbaai...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Bakke, Mosselbaai

Nautica Woonstel is in die kusdorp Mosselbaai, slegs 100 m vanaf De Brakke Strand geleë. Dié selfsorgeenheid is op die vyfde verdieping van die Nautica-woonstelblok. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 bad...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 104 Mosselbay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met pragtige see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede. Di...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

314 Nautica is 'n pragtig ingerigte, luukse woonstel wat gerieflik geleë is, net 500 m van De Bakke-strand af in Mosselbaai, 'n kusdorpie op die wêreldbekende Tuinroete. . Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer m...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

307 Nautica is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai, net 2 strate van die see af. Dit is perfek vir diegene wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie doendinge op d...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die kusdorpie, De Bakke, naby Mosselbaai. Die woonstelkompleks is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die see. Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica 502 is ’n moderne selfsorgwoonstel in ’n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié kompleks is ideaal naby die strand geleë. Nautica 502 is ’n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek v...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Die Bakke, Mosselbaai

Nautica 701 is ’n moderne selfsorgwoonstel in ’n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié kompleks is ideaal naby die strand geleë. Nautica 701 is ’n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek v...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai, Die Bakke

Nautica604 - Seaview is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Mosselbaai. Dié eenheid het lieflike see-uitsigte. Die woonstel is ten volle gemeubileer en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kombuis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fairview akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mosselbaai blad indien jy na meer Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za