Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Farmingham Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Farmingham Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Farmingham Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Farmingham Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Farmingham Ridge Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinetown, Farmingham Ridge

10 on Durham is 'n ruim selfsorgkothuis in Pinetown. Die gastehuis is net 'n kort rit vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is op die eienaar se eiendom, en het 'n privaat ingang. Dis volledig gemeub...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Farmingham Ridge

Vanaf
R300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pinetown, Highland Hills

Elm Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Farningham Ridge, Pinetown. Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers wat individueel bespreek kan word. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe in die huis. ...

Vanaf
R1 048
per nag, vir 2 mense
Hotel in Durban, Pineridge

Splendid Inn Pinetown is in Pinetown geleë. Dis 'n klein stad, ongeveer 16 km wes van Durban. Dis perfek vir 'n sakereis of 'n vakansie en die hotel bied gerieflike akkommodasie naby aan 'n verskeidenheid doendinge...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Pinetown, Cowies Hill

4 on Rainbow Guest House is 'n ruim selfsorgkothuis wat in Cowies Hill Park tussen Pinetown en Westville geleë is. Dis net 'n entjie se stap vanaf verskeie geriewe in die omgewing. Dié kothuis is volledig ingerig...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Cowies Hill

Hierdie bed en ontbyt in Pinetown bied 'n panoramiese uitsig oor Durban, 'n buite-swembad, masseerdienste,'n speelkamer, gratis private parkering. Elke kamer het'n eie balkon. Die lugverkoelde kamers by Villa Valen...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Pinetown

Cokama Guesthouse bied B&B-verblyf in Pinetown, Durban. Hierdie gastehuis is ideaal geleë naby verskeie winkelsentrums, natuurreservate en ander besienswaardighede. Die verblyf by Cokama Guesthouse bied verblyf in...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Apricot Sky B&B is in die lowerryke woonbuurt Fields Hill in Pinetown en bied 'n hartlike en ontspannende atmosfeer met uitstekende diens. Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik ingerigte slaapkamers met en suite-bad...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinetown, The Wolds

The Bell Inn is in 'n woongebied Manors in Pinetown, 'n ideale ligging vir sakereisigers wat in Pinetown, New Germany, Westmead, Mahogany Ridge of Marianhill moet wees. The Bell Inn bied ook toegang tot Lahee Park S...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cowies Hill, Pinetown

Summerhill Estate culinary retreat is in Cowies Hill tussen Pinetown en Durban met 'n uitsig oor Durban se middestad en die Indiese Oseaan. Dit is op 'n perseel van 13000 m² en daar is oorgenoeg plek om in privaath...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Thrush Nest Bed and Breakfast and Self Catering is tussen Kloof en Pinetown in Manors geleë. Dié B&B word deur natuurskoon en rustigheid omring en is ideaal vir 'n vakansie of vir oornagverblyf. Verblyf word in 3...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Cowies Hill

Woodridge Place is 'n B&B, bestuur deur die eienaar, wat die gasvryheid bied wat gaste verdien. Woodridge Place is in Cowies Hill en naby besigheidsareas en besienswaardigehede in Durban. Groot winkelsentrums soos P...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Pinetown

Butterscotch B&B is in Woodside geleë en bied selfsorg- en B&B-verblyf vir gaste wat Pinetown besoek. Daar is 4 suites, Daisy, Ivy, Hibiscus en Rose, wat elkeen 'n privaat ingang en 'n patio het. Daisy en Ivy kan ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Cowies Hill, Woodside

Cowies Hill Guest Place bied gastekamerverblyf op 'n privaat erf in die luukse woonbuurt Cowies Hill in Pinetown. Dit bied maklike toegang tot groot hoofweë. Dié 32 m²-dubbelkamer het 'n privaat ingang en is ide...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinetown, Vallei van 'n Duisend Heuwels

Pinetown Lala Land is geleë in Manors, Pinetown. Al 4 slaapkamers het en suite­-badkamers en privaat ingange. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-­bed en is toegerus met 'n TV met sekere DStv­-kanale, lugverso...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Cowies Hill, Woodside

Sunset on Cheshire is aan die voet van Cowies Hill, wat aan Westville grens, geleë en bied gemaklike, private verblyf vir sake- en ontspanningsreisigers. Hierdie B&B bied verblyf in 2 individueel versierde suites ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Farmingham Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za