Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Fauna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fauna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fauna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fauna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fauna Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR300
R255
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bloemfontein, Fauna

The Green Olive Tree bied knus oornagverblyf vir 2 gaste in Bloemfontein. Dis 750 m vanaf die naaste winkelsentrum en 1 km vanaf die N1 en Rosepark Hospitaal. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Fauna

Ayjay's Guesthouse is in Bloemfontein en bied gaste 'n verskeidenheid gemeubileerde kamers. Die kamers is toegerus met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en enkelbeddens, en elk het 'n privaat badkamer. Die ka...

Vanaf
R665
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloemfontein, Fauna

Shekinah Lodge is in die woonbuurt Fleurdal in Bloemfontein geleë. Die lodge is naby die Windmill Casino, Rosepark Hospitaal, Game-winkelsentrum, Fleurdal Mall, Checkers Hyperama en Pick 'n Pay Hipermark geleë. On...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fauna

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bloemfontein, Uitsig

Koringspruit Kamer is in die Uitsig-woonbuurt in Bloemfontein geleë. Dis die ideale oornagverblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die kamer beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Sleepover Lodge bied gehalte-verblyf in Pellisier, Bloemfontein. Die lodge is ideaal geleë vir sakereisigers, gesinne of gaste wat oornagverblyf benodig. Dis maklik bereikbaar vanaf die Windmill-kasino en die N1, e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pellissier, Bloemfontein

Like a Rock is pragtig en gerieflik geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir altesaam 11 mense wat deel en elke kamer het 'n kombuisie en privaat badkamer. Langtermynverblyf is welkom. Die eienaar het die huis self ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Shalom Gastehuis is in 'n rustige voorstad van Bloemfontein in die Vrystaat geleë. Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 3 gaste, 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pellissier, Bloemfontein

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf in Pellissier, die suidelike voorstad van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers, en is naby die N1. Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 1...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park, Bloemfontein

@17 Guest House is gerieflik geleë in Fichardt Park, 'n vreedsame woonbuurt in Bloemfontein. Die gastehuis is net 5 minute se ry van Windmill Casino af, bied maklike toegang tot die N1 en is naby aan verskeie resta...

Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

La Provence Accommodation Bloemfontein bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorghuis. Die huis is net 'n entjie se ry van die hoofweg, hospitale en winkelsentrums af. Daar is slaapplek vir tot 4 gaste in twee slaapkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fauna akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za