Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (4)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Fauna Park

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Fauna Park van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Fauna Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fauna Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fauna Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fauna Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fauna Park Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Sterpark, Fauna Park

The Leopard Tree is 'n gastehuis wat in die spoggerige voorstad Sterpark in Polokwane geleë is, en B&B-verblyf bied. The Leopard Tree word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflik...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fauna Park

Stylus Self-catering bied verblyf op die eienaar se perseel in 'n rustige woonbuurt in Polokwane. Die stad bied talle avontuur-doendinge, diereparke, sport-venues en historiese besienswaardighede. Dit is ideaal vir ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fauna Park

@ 30 Zebra bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n alleenstaande oopplan-eenheid op die eienaar se perseel. Dié eenheid is in Fauna Park, Polokwane, 300 m van Savannah Mall af. Die grasdak-eenheid bied slaapplek ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fauna Park

Home Sweet Home bied oornagverblyf in ‘n gesinskamer op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied ‘n oorvloed avontuurdoendinge, dierparke, sportstadions en geskiedkundige trekpleisters. Dié eenheid ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flora Park, Fauna Park

The Cottage Polokwane is in die stil woonbuurt Flora Park in Polokwane, Limpopo geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat elkeen enkelbeddens het. Elke eenheid het 'n kombuis of 'n kombuisie wat toegeru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna Park

The Willow Guesthouse is in Polokwane en bied gaste gerieflike gemeubileerde kamers. Dié gastehuis bied gaste 'n opsie van kamers wat slaapplek het vir 2 tot 3 gaste. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sterpark, Fauna Park

Die Rooi Windpomp bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis, in 'n stil woonbuurt in Polokwane. Verblyf beskik ook 3 kamers, 2 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor, Fauna Park

Danlee Overnight Accommodation is gerieflik geleë, net 5 km vanaf Polokwane se middestad, Mall of the North, groot hospitale en sportstadions. Die vernaamste snelweë, soos die N1, is almal net 'n klipgooi ver, wa...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna Park

Ethen Gastehuis beskik oor 10 kamers en bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt, Faunapark in Polokwane, Limpopo. Dié gastehuis is geskik vir sakereisigers én toeriste. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fauna Park

Grace on Four bied semi-selfsorgverblyf in Fauna Park, Polokwane. Die gastehuis is in 'n stil en rustige buurt geleë waar gaste kan ontspan en hul gate uit kan geniet. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fauna Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za