Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Fauresmith

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Fauresmith van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Fauresmith besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fauresmith.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fauresmith akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fauresmith Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fauresmith Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauresmith

Die Rooi Granaat is in Fauresmith geleë en bied gerieflike verblyf vir oornaggaste en besoekers aan die dorp. Gaste kan tussen 3 kamers, die Bloukamer, Ateljee en Rooskamer en Kinderkamer, kies of die Tjoklit- of...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fauresmith

Simply M het slaapplek vir 2 gaste in 'n ou gerestoureerde kerkie wat in 1906 gebou is en omskep is in 'n tuiste vir gaste. Let asb. daarop dat die eienaars op die perseel woon. Die kerkie bied 'n slaapkamer met 'n...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauresmith

Phoenix B&B bied gerieflike gastekamers in Fauresmith se hoofstraat. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 het. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens en elk van die en suite-badkamer...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Fauresmith

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Karoo, Vrystaat

Vredevlei is 'n bekoorlike huis wat op 'n produserende plaas naby Trompsburg geleë is. Daar is slaapplek vir 10 gaste in die hoofhuis en daar is 'n rondawel ook. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Karoo, Vrystaat

Rietpoort is 'n Merino-skaapplaas net 11 km van die dorpie Trompsburg af (120 km suid van Bloemfontein) op die N1 na Kaapstad. Dit is ook 'n wildplaas met springbokke, blesbokke, swartwildebeeste en gemsbokke wat on...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Die Rondawel is op 'n plaas sowat 6 km buite Trompsburg, 'n dorpie net langs die N1, geleë. Die Rondawel-eenheid is omring deur 'n tuin wat baie mooi versorg is. Dié tuin-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met sla...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Dagrowa on West is in die klein Vrystaatse dorpie Koffiefontein geleë. Dit bied moderne, bekostigbare en unieke selfsorgverblyf en -geriewe, sowel as gratis veilige parkeerplek. Elke kamer is uniek versier en toeg...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koffiefontein, Vrystaat

Hakuna Matata Pub & Grill Guesthouse is in Koffiefontein in die Vrystaat geleë. Verblyf word in 10 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed met skoon linne...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Koffiefontein, Vrystaat

6 Selfsorg eenhede met boma. Al die eenhede het driekwart- of enkelbeddens met gehalte linne, komberse en handdoeke. Daar is 'n kombuis met messegoed, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffie, tee en melk. Tafel m...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Fauresmith

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

De Bron Guesthouse is net 15 km van Trompsburg af naby die N1 op 'n Karoo-skaapplaas met vee en wild, en is ideaal geleë tussen Kaapstad en Johannesburg op die R704. Daar is 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het s...

Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
B&B in Bo-Karoo, Vrystaat

Paradise Awaits Bed and Breakfast is in die sonderlinge plaasdorpie Luckhoff in die Vrystaat geleë. Dié B&B bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n bad...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bo-Karoo, Vrystaat

Eco Karoo Mountain Lodge is op 'n 4200 hektaar-plaas wat in die suidwestelike Vrystaat en spog met pragtige sonsondergange, eindelose horisonne en absolute rus en vrede. Let asb. dat daar 'n grondpad na die instansi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Vrystaat

Perdeberg Guest Farm is geleë op 'n werkende skaap-, vee- en perdestoet-plaas. Ons is geleë tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is 16 km van die N1 af, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dus is dit...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Bo-Karoo, Vrystaat

Otterskloof Wildreservaat is op die grens tussen die Noord-Kaap en die Vrystaat, wat deur die groot Van der Kloofdam geskei word, geleë. Otterskloof Privaat Wildreservaat bied luukse verblyf met lieflike uitsigte, ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

Willow's Rest is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie Trompsburg. Dié plaasdorpie spog met 'n aantal natuur- en landboubesienswaardighede, asook noemenswaardige historiese besienswaardighede om te verken. Dié ga...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Trompsburg, Vrystaat

Snobs Coffee Roastery and Rooms is in Trompsburg, net 2 minute se ry van die N1 af. Dié dorpie is 120 km suid van Bloemfontein en bied 'n gerieflike oorslaapplek tussen die Kaap en Gauteng. Omdat Snobs Coffee Roast...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Trompsburg, Vrystaat

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers. Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat ge...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Bo-Karoo, Vrystaat

Bankfontein is op 'n familie-plaas geleë ongeveer 39 km vanaf die dorp Philippolis en sowat 41 km vanaf Luckhoff. Die plaas grens aan die Vanderkloofdam in die Suidelike Vrystaat. Let asseblief daarop 'n bakkie-voe...

Voorkeurvennoot
35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R455
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Stal is in die dorpie Philippolis in die Vrystaat geleë en dit bied gehalteverblyf wat perfek is vir sakereisigers of diegene wat op soek is na gerieflike oornagplek. Die Groenhuis is die ideale plek om te oorn...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Philippolis, Vrystaat

Die Groenhuis Guest House is in die dorpie Phillipolis in die Vrystaat, met gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vir diegene wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie. Die Groenhuis is die ideale ha...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za