Geverifieerde Resensie
Fauresmith
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Fauresmith bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Simply M
"Klein, baie skoon dorpie, ongelooflike vriendelike mense, was by Karoo-teater vir 'n 90ste verjaarsdag."
Simply M
"Die dorp is baie oulik. Die mense van die dorp het ons met vriendelikheid ontvang en gehelp toe ons band vervang moes word."