Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Ferndale

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Ferndale van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Ferndale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ferndale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ferndale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ferndale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ferndale Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale

Die lodge is om die draai van Brightwater Commons en Carreira-sentrum, en Randburg-sakekern, Sandton, Cresta-sentrum, die Coca Cola Dome, Rhema-kerk, Monte Casino en Kya Sands is ook nabygeleë. Park Lodge is 'n ge... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale

Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale

Alexander's House is in Ferndale Ridge in Randburg, net 7,5 km van Sandton City af en net 1,5 km van Brightwater Commons af geleë. Ons gastehuis is ideaal vir avonturiers, toeriste, en sake-reisigers. Verblyf wor...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale

Long Lodge Bed & Breakfast is in die lowerryke buurt, Ferndale in Randburg geleë. Die lodge is gerieflik naby die N1. Verblyf is beskikbaar in 3 en suite-slaapkamers wat selfsorggeriewe deel. Elke kamer het 'n en ...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale

Thuleka Lodge Ferndale bied gerieflike verblyf in die stil en rustig voorstad Ferndale. Dié pasgemaakte instansie word deur 'n familie besit. Dit is die ideale ligging vir sakereisigers en toeriste. Ferndale is net...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Randburg, Ferndale

Jy sal 224 on Kent in die groen Randburg, voorstad van Johannesburg, weggesteek vind. 'n Rustige en ontspannende omgewing wag op jou by hierdie luukse selfsorg-gastehuis met veilige parkeerplek van die straat af. Of...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
B&B in Ferndale

Ferndale Lodge bied gerieflike B&B-verblyf in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf w...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale

Ninety North Guest House is 'n luukse gastehuis in Ferndale, naby aan Sandton, Cresta, Randburg en Bryanston. Ons is heeltemal toegewy tot ons gaste en die verblyf wat ons bied is ideaal vir sake- en vakansiereisige...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale

Burkleigh house is 'n 62 jaar oue huis wat aansienlik omskep is om as eersteklas gastehuis te dien. Die voorste fasade van die huis word omvou deur 'n groot, sonnige stoep, die ideale plek om skemerkelkies te genie...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Ferndale

The Maisonette Guest Lodge bied elegante verblyf in Randburg. Dit is net 4 minute se ry vanaf Brightwater Commons en die sakekern van Randburg en 40 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. Ons bied...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ferndale akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...