Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Fernglen

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Fernglen van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Fernglen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fernglen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fernglen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fernglen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fernglen Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fernglen

Casa Bela is 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Fernglen in Port Elizabeth. Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë en dit is net 10 km van die strand en 45 km van Addo Olifant Park af. Daar is verske...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernglen

Two Chef's Home is in die boomryke en luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth geleë. Verblyf by Two Chef's Home word in 4 unieke kamers in die eienaar se huis aangebied. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Fernglen

Bhotani-on-Bax Bed and Breakfast bied luukse B&B-verblyf in die lowerryke, luukse buurt Fernglen in Port Elizabeth. "Bhotani" beteken groet in Xhosa. Daar is sakpas-, dubbel-, koningingrootte- en koninggrootte-kame...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fernglen

20% af Aanbod!
VanafR650
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Glenelg Road Guest House bied sakpasverblyf en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons het 2 selfsorg-eenhede, wat sentraal geleë is in Fernglen, 'n gesogte voorstad van Port Elizabeth. Hierdie veilige omgewing...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Carnation Self-catering bied ontspanne, gesofistikeerde selfsorgverblyf in Sunridge Park en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en bied ‘n oopplan-sitarea, -kombuis en...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Shammah On the Valley Guest House is in Newton Park, Port Elizabeth geleë en bied lieflike uitsigte en die natuur se geure in die Baakensvallei. Dié gastehuis is naby die Cape Road-sakekern, winkelsentrums, 'n hos...

Vanaf
R898
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunridge Park, Port Elizabeth

Kragga Kamma B&B is in die boomryke voorstad, Sunridge Park, in Port Elizabeth geleë en bied maklike toegang tot die N2. Dié veilige gastehuis is perfek vir moeë reisigers wat langs die kus af toer. Die gastehuis...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Cassia Self Catering skuil in die boomryke voorstad Sunridge Park in Port Elizabeth en bied gerieflike toegang tot die N2. Die woonstel het lugversorging en slaapplek vir 2 volwasssenes en 2 kinders of 3 volwassene...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newtonpark, Port Elizabeth

Amanzi Guest House bied gastekamers wat beskikbaar is op 'n B&B- of selfsorg-basis. Dit is in Port Elizabeth geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan verskeie geriewe. Verblyf...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark, Port Elizabeth

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbel-, koningi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za