Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
B&Bs (3)
Gastehuise (23)
Selfsorg-eenhede (31)

Resensies van Fichardt Park

4.2 / 5  
volgens 171 resensies
Lees regte resensies van Fichardt Park van 171 geverifieerde gaste.
Indien jy Fichardt Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fichardt Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fichardt Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fichardt Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fichardt Park Akkommodasie

58 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR450
R315
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park

The Travellers Nest is 'n selfsorg-eenheid vir 2 in Bloemfontein. Dié eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV met DStv. Die privaat badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park

Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en daar is gratis parkeerplek. Ons het afstandbeheerde toegang vir ekstra gerief. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fleurdal, Fichardt Park

Anchor Accommodation is 'n splinternuwe gastehuis in 'n stil voorstad van Bloemfontein. Dié gastehuis is slegs 1,5 km vanaf die N1-afrit tussen Johannesburg en Kaapstad. Dié gastehuis bied verblyf in 3 moderne in...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Fichardt Park

Angels Haven is in Fichardpark in Bloemfontein en is naby groot winkelsentrums, mediese-sentrums en sportstadions geleë. Fichardpark is 'n stil, veilige en luukse woonbuurt in Bloemfontein. Angels Haven spog met as...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park

21 On Coetzee is gerieflik geleë in Fichardt Park - een van die gewilde buurte van Bloemfontein. Ons is maklik bereikbaar van die N1 en Bram Fischer Lughawe af. Verblyf is beskikbaar vir 21 gaste in 10 en suite-e...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park

Pebble Fountain Guesthouse is 'n bekoorlike driester-gastehuis met selfsorggeriewe in die gewilde buurt Fichardtpark, Bloemfontein. Ons is baie naby die N1-afrit geleë, so die verkeer sal nie 'n probleem wees nie. ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fichardt Park

Villa Vredenrust bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim gastehuis wat oor 'n versorgde tuin uitkyk. Die gastehuis is gerieflik in Fichardtpark, 'n luukse voorstad in Bloemfontein, geleë en is maklik be...

20% af Winteraanbod!
VanafR780
R624
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park

African Sands Guesthouse is in die woonbuurt Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dis sentraal in Bloemfontein geleë, na aan die Life Rosepark Hospitaal, die Windmill Kasino en die N1. Ons bied verblyf in 11 bee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fichardt Park

Constantia Guesthouse in Bloemfontein, die Vrystaat se Rosestad bied al sedert 2005 aan gaste van regoor Suid-Afrika verblyf. Ons streef daarna om jou tydjie by ons onvergeetlik te maak. By die Constantia-gastehuis ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fichardt Park

Villa Vredenrust 3 and 4 bied gehalte selfsorg-verblyf in 'n lieflike ruim gastehuis wat uitkyk oor 'n tuin. Die gastehuis is in Fichardtpark, 'n luukse buurt in Bloemfontein, geleë. Dié ligging bied maklike toega...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fichardt Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Bloemfontein blad indien jy na meer Bloemfontein akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected].za