Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (14)
B&Bs (4)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Ficksburg

3.8 / 5  
volgens 75 resensies
Lees regte resensies van Ficksburg van 75 geverifieerde gaste.
Indien jy Ficksburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ficksburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ficksburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ficksburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ficksburg Akkommodasie

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ficksburg

Springwater Cottages is aan die suidelike kant van ons vallei en wes van Ficksburg geleë. Gaste kan die lieflike uitsigte oor die verskeidenheid oeste insluitend mielies, koring en sonneblomme, geniet soos hulle ve...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg

Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net 2 minute se ry van die middedorp af en 5 km van die Lesotho-grens af. Dis...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg

The Woodpecker Guest House is in Ficksburg en bied ’n rustige tuin met fonteintjies en vollop voëllewe. Dié gastehuis bied 12 slaapkamers, 8 kamers het slaapplek vir 2 gaste op dubbelbeddens, 2 kamers het slaap...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ficksburg

Amohela ho Spitskop Country Retreat & Conservancy skuil in ‘n vallei tussen Ficksburg en Clocolan, met ‘n uitsig tot by die Malutiberge in Lesotho se Bergkoningkryk. Dié ruim selfsorg-kothuise is afgeleë, priv...

10% af Laaste Kans!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg

Poplar Guesthouse bied basiese verblyf in Ficksburg se middedorp wat dit die ideale basis maak om die dorp te verken. Ficksburg is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat geleë en skuil in die voorheuwels van die Imperani...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ficksburg

Imperani Guest House is aan die voet van die Imperani-berg in Ficksburg. Dié vierster-gastehuis bied luukse B&B-verblyf in 36 slaapkamers. Die kamers bestaan uit gesinskamers wat aaneenskakel, 'n luukse wittebrood...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg

Kersiehuis Gastehuis is in die kersie- en sandsteenhoofstad Ficksburg geleë en bied vriendelike en gerieflike verblyf met 'n Toskaanse atmosfeer. Die gastehuis bestaan uit 8 en suite-kamers wat elkeen met 1 dubbe...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ficksburg

Oregon Cottage skuil in Ficksburg aan die voet van die ontsagwekkende Imperaniberg. Dié pragtige dorpie staan bekend as die toegangspoort tot die Malutibergreeks. Oregon Cottage het 9 ruim en suite-slaapkamers met...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Ficksburg

Welkom by Ficksburg Country Cottage, 'n hemel van rustigheid waar gaste uitstaande gasvryheid en persoonlike diens kan geniet. Daar is 6 gerieflike kamers met en suite-badkamers. Die privaat kamers is 'n entjie van...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Ficksburg

Natacha's Guest Cottage is in Ficksburg tussen die Malutiberge. Dié plaasdorpie is naby die Lesotho-grens en wildplase. Dié kothuis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 3 enkel...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ficksburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]