Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Fish River Mouth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fish River Mouth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fish River Mouth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fish River Mouth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fish River Mouth Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Gibraltar Rock, Fish River Mouth

Fort D' Acre Reserve is 'n eksklusiewe, privaat wildreservaat teenaan die mond van die Groot Visrivier, sowat 25 km van Port Alfred af. Die unieke ligging bied uitgestrekte uitsigte oor die bos en kuslyn en nooi bes...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fish River Mouth

Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

8 Signal Hill Close is 'n ruim vakansiehuis vir 6 gaste in Seafield. Akkommodasie word in 2 eenhede gebied - 'n huis en 'n aparte kamer. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers wat elkeen 'n bad en 'n sto...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

5 The Dunes bied selfsorgverblyf in 'n klein kompleks in die kusdorpie Seafield. Die area is sowat 15 km vanaf Port Alfred. Verblyf beskik oor die hoofmeenthuis en 'n aparte tuinwoonstel en daar is slaapplek vir 1...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

6 at the Dunes is 'n selfsorg-vakansiehuis in Seafield, 'n klein landgoed net 20 minute vanaf Port Alfred. 6 at the Dunes het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 2...

15% af Aanbod!
VanafR605
R514
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinemonde, Seafield

Lala Lapa Lodge is in die kusdorpie Kleinemonde, net ’n entjie se ry van Port Alfred af geleë. Die gastehuis bied verblyf aan 10 gaste in Andros, Mykonos, Paros, of Syros. Die kamers het ’n Griekse tema en het...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Spindrift Self-Catering Apartments is ’n gastehuis in Kleinemonde, sowat 10 minute se ry vanaf Port Alfred op die R72. Dié gewilde kusdorpie is halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen geleë en het pragtige s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

8 Sandpiper is 'n pragtige eenheid in 'n seekant-kompleks in die kusdorpie Kleinemonde, net 'n entjie se ry van Port Alfred af. Die huis het direkte toegang tot die strand en van die kamers kyk oor die see of rivier...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

Milkwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamer-vakansiehuis in die klein kusdorpie Kleinemonde. Dis 19,4 km vanaf Port Alfred. Die strandhuis is sowat 250 m vanaf Kleinemonde se strand en is...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinemonde, Seafield

Sandpipers Paradise is 'n eksklusiewe en privaat selfsorgvakansiehuis met prentjiemooi uitsigte oor die see en die strandmeer. Sandpipers Paradise lê op 'n duin in 'n melkhoutbos. Die flora en fauna is divers en vo...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Seafield, Kleinemonde

4 Sandpipers is 'n selfsorg-meenthuis in die kusdorpie, Seafield. Die eiendom kyk uit oor die Kleinemonde-strandfront en -rivier. Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za