Resensies van Flamingo Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Flamingo Park bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Marius B. - 23rd June 2016
staying in Flamingo Park
Van Welkom oor die algemeen dink ek Flamingo Park is van die netjieste en skoonste dele waar 'n mens gerus kan tuisgaan! Die inwoners hou seker self hulle voorstad netjies!? Hou so aan dalk steek julle die res van Welkom se mense aan.
Reinet D. - 9th February 2016
staying in Flamingo Park
Die bietjie wat ons gesien het, was goed. Sou meer tyd wou hê om als te verken.
Lydia S. - 14th July 2015
staying in Flamingo Park
Goeie oornag- en kortverblyfkeuse.
Phillip V. - 22nd June 2015
staying in Flamingo Park
Stil en rustige buurt.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za