Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Flamingovlei

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Flamingovlei van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamingovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flamingovlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamingovlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamingovlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamingovlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Flamingovlei

Weaver Place is ’n lieflike selfsorgwoonstel in die voorstad Vlaminkvlei in Bloubergstrand, Kaapstad geleë. Bloubergstrand is bekend vir pragtige uitsigte op Tafelberg en die middestad is net 5 minute se ry ver. ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Flamingovlei by Rietvlei Meer en voëlpark is aan die buitewyke van Kaapstad, 12 km van die stadskern af. Dit is 1 km vanaf aan Bloubergstrande en 5 km vanaf Durbanville se wynplase. Die nuwe busroete by Bayside Win...

Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Flamingovlei

Castellon Boutique Hotel is in die Rietvlei Natuurreservaat geleë en bied pragtige uitsigte vanaf Bloubergstrand oor die see en op Tafelberg in die verte. Verblyf by Castellon Boutique Hotel bestaan uit 8 smaakvol...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Flamingovlei

5 On Lowry Cole is gerieflik in 'n stil deel van Table View geleë en dit bied akkommodasie vir 'n paartjie of 'n klein gesin. Gaste kan die Gesinskamer bespreek wat slaapplek bied vir 3 gaste, of die Dubbelkamer ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Flamingovlei

Cottage on Weaver is in die stil buurt, Flamingovlei, in Table View, Kaapstad geleë. Hierdie selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel, maar het sy eie ingang. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkame...

30% af Winteraanbod!
VanafR600
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View, Flamingovlei

Southcliff is 'n selfsorg-gastehuis en veelsydig in die sin dat dit van gesinsgroepe met vakansie tot enkelinge op sakereise kan akkommodeer. Southcliff is ideaal geleë vir besoeke aan plekke van belang soos die w...

10% af Aanbod!
Vanaf
R2 101
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Flamingovlei

Pentz Drive 55 is 'n ruim vyfslaapkamer-vakansiehuis, in die beeldskone area Flamingo-vlei. Met wonderlike uitsigte oor die see en die berge en al die regte geriewe vir selfsorgverblyf, moet jy beslis hierdie as vak...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flamingovlei

Of jy aktief wil wees of sommer net in die hangmat wil ontspan wat oor die swembad uitkyk, kan jy by Elements albei doen en ook modieuse Kaapstad met sy omliggende omgewing verken. Elements is nie 'n besige rugsakre...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Flamingovlei

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

185 Arum Road is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Table View. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en deel badkamergeriewe wat 'n bad en 'n stort insluit. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 van die and...

15% af Aanbod!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Aviva Accommodation is 'n gastehuis in die Weskus-voorstad, Table View in die sonnige Moederstad. Aviva Accommodation bied gaste ruim, knus en huislike verblyf wat aan al hulle behoeftes sal voldoen. Aviva bied ve...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za