Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Flamingovlei

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Flamingovlei van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamingovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flamingovlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamingovlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamingovlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamingovlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Flamingovlei

Vanaf
R680
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Egret Way bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel op die boonste verdieping met 'n privaat ingang. Dis op 'n residensiële erf waar die eienaars woon geleë. Let daarop dat daar trappe is wat na die woon...

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Arum Road is 'n luukse 4-slaapkamerhuis in Table View wat stapafstand vanaf die Bayside Mall en net 'n kort entjie se ry na die strand geleë is. Die huis beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 3 badkamers en spog met 'n ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R440
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

118 on Raats is 'n bekoorlike gastehuis wat oornagverblyf bied in Table View, net 'n kort entjie se ry van Kaapstad se middestad af. Die huis het die ideale ligging naby die strand en winkelsentrums. Die gastehuis ...

Vanaf
R979
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Dié luukse en moderne kothuis is luuks gemeubileer en ideaal geleë. Die strand, restaurante, kroeë en winkels is sommer om die draai vanaf die kothuis geleë. Die eenheid is volledig gemeubileerd, het sy eie ing...

25% af Winteraanbod!
VanafR749
R562
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Table View Lodge is net 5 minute van die strand af en bied gerieflike, topgehalte-selfsorgverblyf in Table View naby die gewilde Big Bay, Bloubergstrand en verskeie restaurante en winkelsentrums. Die lodge bied pr...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Rugsakreisigerslosies in Table View, Wes-Kaap

Blouberg Backpackers is in Table View geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir vlieërbranderryers en reisigers. Dit is net 4 minute vanaf Kite Beach en 10 minute vanaf Big Bay in Bloubergstrand. Verskeie verblyf ...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton Ridge, Wes-Kaap

72 On Tap Self-Catering Cottages is geleë in Milnerton Ridge, slegs 5 km vanaf Century City en 15 km vanaf Kaapstad se middestad. 72 On Tap Self-Catering Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf en dis die ideale b...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Parklands, Wes-Kaap

Merle's Place is 'n selfsorgwoonstel in Parklands, Table View. Dis net 3 km van Bloubergstrand af wat spog met ongelooflike uitsigte op Tafelberg. Die gashere, Merle en James, sien uit daarna om gaste te verwelkom n...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Parklands, Wes-Kaap

De Laan Guest Lodge is 'n gastehuis in Parklands, Kaapstad. Die instansie is die ideale plek om te oornag. Dis naby winkels en restaurante en ook net 10 minute se ry van Bloubergstrand af. Verblyf by dié lodge bes...

Vanaf
R1 145
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Horizon Bay 1206 by CTHA is 'n stylvolle selfsorg-woonstel in 'n veilige gebou in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie besienswaardighede. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za