Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (18)
B&Bs (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Flamingovlei

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Flamingovlei van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Flamingovlei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flamingovlei.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flamingovlei akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flamingovlei Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flamingovlei Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Flamingovlei

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton Rural, Wes-Kaap

Equestrian 2 is geleë in die pragtige en historiese Milnerton in Kaapstad. Dié woonstel het 2 kamers en 2 badkamers en is ten volle toegerus om te verseker jy geniet 'n gerieflike kuier. Daar is plek vir 4 persone...

Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Dolphin Beach Waves Edge bied gemaklike verblyf in ’n ruim, privaat suite in Bloubergstrand. Die perseel is naby Dolphin Beach en Bayside Mall geleë. Die suite is langs die eienaars se huis en beskik oor ’n ap...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Milnerton Rural, Wes-Kaap

The Mews 1 is in die voorstad Milnerton in Kaapstad geleë. Hierdie woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle toegerus met alles wat jy kan benodig vir 'n gerieflike wegbreek. Daar is slaapplek vir 4 v...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton Rural, Wes-Kaap

The Mews 3 is in die voorstad Milnerton in Kaapstad geleë. Hierdie woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle toegerus met alles wat jy kan benodig vir 'n gerieflike wegbreek. Ons bied slaapplek vir 4 ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Lodge in Table View, Wes-Kaap

Bloubergstrand Lodge is in Table View naby Blouberg. Dié area bied pragtige sandstrande en 'n uitsig op Tafelberg en Robbeneiland. Dié lodge bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis en 3 aparte dubbelkamers. Die ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

HolidayPod is 'n ruim, selfsorghuis in Blouberg wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee kamers het elk 'n twee enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Atlantic Beach Villa bied B&B-verblyf in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek na aan verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aan...

33% af Winteraanbod!
VanafR750
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View, Wes-Kaap

Awali Lodge is in 'n stil straat, slegs 2 minute weg van die welbekende Bloubergstrand af, en is 5 minute van Killarney Resiesbaan en stapafstand van die Bayside Winkelsentrum en die Bus-snelvervoerstelsel, met onbe...

45% af Winteraanbod!
VanafR2 300
R1 265
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kaapstad, Wes-Kaap

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton Rural, Wes-Kaap

The Mews 2 is in die voorstad Milnerton in Kaapstad geleë. Hierdie woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en is ten volle toegerus met alles wat jy kan benodig vir 'n gerieflike wegbreek. Ons bied slaapplek vir 4 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za