Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Flimieda besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flimieda.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flimieda akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flimieda Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flimieda Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Klerksdorp, Flimieda

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp. Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 2 kamers gebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klerksdorp, Flimieda

Ghoma Lodge Self-catering Units is in Klerksdorp. Dié verblyf is ideaal vir ambagsmanne, kontrakteurs en winkeluitrusters wat na langtermynverblyf op soek is. Verblyf word in 7 selfsorgeenhede gebied en het slaapp...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Flimieda

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkeville, Noordwes

Rentiahof Guest Suites is in Klerksdorp geleë en bied verskeie selfsorg-eenhede wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Verblyf word aangebied in gesin-suites, koninklike suites, enkelkamer-suites en premier-suites....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Everwood Guest House is in die pragtige Witkoppies in Klerksdorp geleë. Dit is naby Klerksdorp se middedorp, Sunningdale Privaat Hospitaal en die N12-hoofweg. Die gastehuis beskik oor 3 soorte kamers en almal is ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Villa de la Rosa Gastehuis is 'n elegante gastehuis wat sentraal geleë is in Klerksdorp - 'n bekoorlike stad in Noordwes. Die huis is naby restaurante, winkels, skole en hospitale. Die gastehuis bied verblyf in 17...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied. Die gastehuis is gerieflik geleë, net oorkant die Life Anncron Hospitaal so dit is ideaal vi...

Vanaf
R805
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wilkoppies, Noordwes

Home Away B&B bied verblyf in 'n gastehuis in die voorstad Wilkoppies. Ons eiendom van 2 ha het 'n plattelandse atmosfeer en gaste sal mal wees oor die pragtige tuine met volop voëllewe en fonteine. Geriewe sluit ...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkoppies, Noordwes

Shalom Shaleem is in sentraal in Klerksdorp geleë, naby Life Anncron Hospitaal en Wilmed Park Privaat Hospitaal. Dié ruim kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n privaat ingang en ’n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klerksdorp, La Hoff

Boshoff's Inn bied gerieflike verblyf teen 'n sakpas-prys. Gaste het 'n keuse tussen 2 kamers met al die nodige geriewe om jou tuis te laat voel. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Kamer 1 het 2 driekwartbeddens...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Wilkoppies, Noordwes

Bateleur Guesthouse is in die hartjie van Wilkoppies geleë. Wilkoppies is 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Die gastehuis bied 10 luukse slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Al die kamers het 'n yskassi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Flimieda akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Klerksdorp blad indien jy na meer Klerksdorp akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za