Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Flora Park

3.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Flora Park van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Flora Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flora Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flora Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flora Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flora Park Akkommodasie - Polokwane

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Flora Park

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor Park, Limpopo

House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. House of Vallerie is in Bendor in Polokwane geleë, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3...

15% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Polokwane, Limpopo

Serendipity bied verblyf in Polokwane en is ideaal vir 'n sakereisiger. Besienswaardighede in dié stad in Limpopo sluit winkelsentrums, Meropa Casino and Entertainment World, die Polokwane Wildreservaat, museums, g...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor, Bendor Park

Ervaar 'n tikkie Afrika in die hart van Limpopo. Bendor Bayete is in 'n woonbuurt van Bendor, Polokwane geleë en dit bied 8 selfsorg-eenhede om in te ontspan. Ons bied Afrika-gasvryheid met persoonlike aandag. Al ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bendor Park, Limpopo

Birrea Guest House is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied verblyf in 2 kamers aan. Die woord Birrea is die botaniese naam vir die maroelaboom en die gastehuis is ook rondom 'n maroelaboom gebou. Gaste ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Bendor Park, Limpopo

Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied 2 gerieflik gemeubileerde kamers. Dié kamers, Protea en Strelitzia, het gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bendor Park, Limpopo

Thabeng Guesthouse bied gastekamers in Bendor, Polokwane. Dié gastehuis is gerieflik geleë - net 1 tot 3 km vanaf Cycad and Platinum Park, Polokwane Hospitaal, Capricorn TVET College, Savannah Winkelsentrum en mee...

Vanaf
R600
per nag, vir 1
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasdakgastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dis ideaal vir gaste wat die omgewing s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Stay on Plein is in Polokwane geleë en bied gerieflike verblyf vir gesinne, vriende en besoekers. Dit is naby winkels, restaurante en net 80 m vanaf Limpopo MediClinic geleë. Verblyf word in 5 afsonderlike eenh...

Vanaf
R908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luukse slaapplek in 'n rustige atmosfeer. Eskulaap is in die hartjie van Polokw...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

King's Castle bied gemaklike verblyf in die middel van Polokwane in 'n ou kasteel met 'n Engelse styl en wat 'n Middeleeuse tema bevat. Gaste kan ruim kamers en die rustigheid van die tuin geniet terwyl hulle 'n dra...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Flora Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za