Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Flora Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Flora Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Flora Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Flora Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Flora Park Akkommodasie - Upington

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Upington, Flora Park

Kleinbegin Olienhout Apartment is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Kleinbegin Olienhout Apar...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Upington, Flora Park

Gemütlich Guest House is 'n betowerende gastehuis in Upington wat daarna streef om gaste met wonderlike verblyf te bederf. Die gastehuis het 6 dubbelkamers, 1 gesinskamer en 1 en suite-kamer wat elk met groot sorg ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Flora Park

Airport B&B voorsien gerieflike, luukse akkommodasie en uitstekende diens aan sakelui en toeriste wat Upington besoek. Ons B&B is net 'n paar minute van die lughawe en die Kalahari Winkelsentrum af. Elke kamer is ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Flora Park

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en restaurante. Die gastehuis bied verblyf in 2 en suite-kamers en 2 selfsorgkamers. Die kamers het 'n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Die Rand, Upington

Aroma Guest House is in Upington, sowat 4,2 km vanaf Upington Internasionale Lughawe geleë en bied gehalte verblyf met uitstekende diens. Dit is ideaal vir sakereisigers, gesinne of gaste op soek na oornagverblyf. ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Die Rand, Upington

29 On Borcherd is ’n privaat en ruim gastewoonstel wat ontwerp is om in gaste se behoeftes te voorsien. Dié woonstel is in Borcherdstraat naby die Kalahari Mall geleë met verskeie restaurante en winkels. Dis ook...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Die Rand, Upington

Aardwolf Backpackers skuil in die hartjie van die Kalahari in die rustige dorp Upington, net 850 m van die Kalahari Mall af. Aardwolf Backpackers bied gerieflike verblyf en vriendelike gasvryheid. Verblyf word in '...

10% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Die Rand, Upington

Kleinbegin Jansen is 'n selfsorg-eenheid in Die Rand, Upington. Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Die Rand, Upington

Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blydeville, Oosterville

Andranus Guesthouse is in Upington geleë en bied 'n keuse tussen 6 eenhede. Gaste kan een van die Braai Gesinseenhede of die Tuinkamer bespreek. Die Braai Gesinseenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Flora Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Upington blad indien jy na meer Upington akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za