Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Floracliffe

5 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Floracliffe van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Floracliffe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Floracliffe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Floracliffe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Floracliffe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Floracliffe Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Floracliffe

Floracliffe B&B en Selfsorg is teen ’n koppie in Roodepoort en bied gerieflike kamers aan gaste. Gaste kan die Rose Room of die Cornflower Room bespreek en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het ’n d...

Vanaf
R1 010
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Floracliffe

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë. Dié...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Kingstone Villa bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in 'n rustige doodloopstraat in Constantia Kloof in Roodepoort. Die woonstel het 2 s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quellerina, Randburg

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Lof...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Allen's Neck

Dit is vir ons lekker om jou te verwelkom by Kleine Constantia Guest House, 'n monumentale gebou in Weltevredenpark, Johannesburg, waar besoekers bederf word met verblyf uit die boonste rakke. Kleine Constantia Gues...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurte aan die Wesrand en is naby die Clearwater Mall en die Silverstar Casino. Verblyf word gebied in...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Heuwels, Johannesburg

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die h...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Quellerina

52 on Davidson is op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die woonstel het lugversorging en bied 'n aparte ingang. Dit besk...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Weltevreden Park, Allen's Neck

Ronels Cottage bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel in Roodepoort geleë. Die perseel is ideaal geleë naby Clearwater Mall en sowat 4,7 km vanaf die Unisa Florida-kampus. Die kothuis is aaneengeska...

Vanaf
R485
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Ontdekkers Park

Elshane Guesthouse bied 'n vreedsame en rustige ervaring, tog is dit in die middel van Johannesburg se gewoel geleë. Die gastehuis is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë en is gerieflik naby Gauteng se hoofb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord, Johannesburg

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Glen, Quellerina

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers. Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, ko...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kloofendal, Johannesburg

Kloofview Guest House bied B&B-verblyf en is in Roodepoort in Gauteng geleë. Die akkommodasie is perfek vir gaste wat opsoek is na 'n wegbreek met 'n tikkie Mediterreense-styl, maar steeds naby al die doendinge wil...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord, Johannesburg

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Ontdekkers Park

Silver Birch B&B is in die pragtige voorstad Roodepoort geleë. Ons bied die heel beste in terme van gasvryheid, gerief en bekostigbaarheid, en Silver Birch is 'n wonderlike plek om al die geriewe van jou eie tuiste...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Roodepoort, Ontdekkers Park

Alicia's B&B bied pragtige, gerieflike en sakpasverblyf. Dit is 'n gerieflike en veilige plek wat jou toelaat om die geriewe van jou huis weg van die huis te geniet, terwyl dit steeds volle privaatheid bied. Dit is ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

The Fairlands Hideout is in Randburg geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde eenhede. Eenhede 1 tot 3 en 5 het 'n privaat ingang en slaapplek vir 2 gaste. Eenheid 4 is egter 'n 2-slaapkamerwoonste...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

By 49 on Norman kry gaste absolute waarde vir hul geld. Dit is in 'n welige, subtropiese tuin in die voorstad Northcliff en Fairland-grens geleë, en is gerieflik minder as 5 minute se ry vanaf die N1 Bloemfontein- ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Floracliffe akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za