Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Florapark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florapark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florapark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florapark Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florapark Akkommodasie - Pretoria

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Florapark

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Persone wat in Rosslyn, Onderstepoort en Moot area's kom werk gebruik kies graag om hier te bly .Dié verblyf word gereeld deur kerk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florapark

Pretoria North Lodge is aan die voet van die Magaliesbergreeks geleë. Dis in Pretoria op pad na die Kruger-, Pilanesberg- en Madikwe Nasionale Parke. Ons gastehuis is ideaal geleë naby aan Rosslyn, Onderstepoort e...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florapark

The Guest House Corp bied heerlike verblyf waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons is geleë in Pretoria-Noord, net noord van die Magaliesberge. Die area is bekend vir die tropiese somerklimaat. Ons is ge...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florapark

Mirisa's Guesthouse is in die tropiese area van Pretoria-Noord geleë, idillies teen die hange van die Magaliesberge. In 'n pragtige subtropiese, woud-agtige area kan gaste in die groot swembad baljaar of luilekker...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florapark

A Bohemian Rhapsody is 'n gastehuis met 'n welige tuin en gerieflike kamers in die hartjie van Pretoria se noordelike voorstede. Dis die perfekte toevlugsoord naby die Wonderboom Natuurreservaat en spog met geriewe ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Floraparkte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Florapark

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florauna, Ninapark

Ons gastehuis is weggesteek in die rustige omgewing van die Magaliesberge en dit bied asemrowende uitsigte, rus, vrede en uitstekende diens om te verseker dat jou verblyf hier werklik onvergeetlik is. Kom kry 'n vo...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR830
R747
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Dorandia

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Florauna, Ninapark

Jalelo is in Florauna, Pretoria en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger of oornaggas. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid is op 'n woonerf, het 1 slaapkamer en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dorandia, Wolmer

The Garden Studio is ’n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt, Pretoria-Noord. Dit het ’n aparte ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar. Dié klein woonstel bied slaapplek aan ...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer op die eerst...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 800
R1 350
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Akasia, Theresa Park

64 on Springbok bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerhuis in 'n rustige woonbuurt in Akasia in die noorde van Pretoria. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n sitkamer, en 'n oo...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R640
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

7 @ Vanderschyff bied verblyf in 'n ruim woonstel vir 4 gaste. Die instansie is in Annlin, Pretoria geleë. 7 @ Vanderschyff het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n uitvou-enkelbed. ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Dream Place bied gerieflike gastehuisverblyf in Theresapark in Akasia, Pretoria. Verblyf word in 'n en suite-kamer in 'n gastehuis gebied met 'n privaat ingang wat na 'n tuin lei. Die gastekamer het oorgenoeg kass...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke voorstad Annlin in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 kamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste en 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitkamer deel. Kam...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
B&B in Mountain View, Hermanstad

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt in Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. Die gastehuis is omring met berge en natuurs...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë ...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Die Gamu-Lami gastehuis is naby die voorheuwels van die Magaliesberg, Theresapark, Akasia, in die hart van Pretoria se oudste en gevestigde woongebiede, Pretoria Noord - wat vir sy heerlike tropiese klimaat bekend i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

Annlin Oase is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 in die boomryke voorstad Annlin, Pretoria. Dié tuinwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek. Die slaapk...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Florapark akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za