Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Florauna

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Florauna van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Florauna besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florauna.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florauna akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florauna Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florauna Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Florauna

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Heatherdale

Heatherdale Guest House is in Heatherdale AH in Akasie, Pretoria geleë. Dié gastehuis bied verblyf aan toeriste, vakansiegangers en sakereisigers. Die Heatherdale-gastehuis het 10 en suite-kamers. Daar is 3 Ekstr...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
B&B in Akasia, Pretoria

Ithilien's Grace Guest House bied B&B-verblyf aan die voet van die Magaliesbergreeks in Pretoria. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en geskiedkundige geboue en museums wat d...

Vanaf
R351
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom Suid, Pretoria

Garden Flat on 15th bied 2 gerieflike en sakpasoornag-selfsorgeenhede in 'n rustige woonbuurt in Pretoria. Dié boomryke stad 'n bied 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou g...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wonderboom, Sinoville

Marija Manor B&B is in 'n stil straat in Wonderboom, Pretoria-Noord, geleë. Marija Manor is 'n luukse gastehuis met 5 slaapkamers wat elk oor 'n pragtige en suite-badkamer beskik. Elke kamer is toegerus met sy eie ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Wonderboom, Sinoville

La Marija Guest House is in Wonderboom, 'n voorstad in die noorde van Pretoria, en bied 'n keuse tussen 2 gerieflike kamers. Die kamers het dubbelbeddens, en elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
B&B in Wonderboom Suid, Wonderboom

Berghaan B&B is in Wonderboom-Suid, Pretoria, geleë. Daar is 2 ateljeewoonstelle wat slaapplek vir tot 4 gaste bied en 'n oornagkamer op die perseel wat slaapplek aan 1 of 2 gaste bied. Die eenhede het elk 'n apa...

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sinoville, Pretoria

Casa Kaya Guest House and Spa bied puik verblyf vir gesinne en sakereisigers in Sinoville, Pretoria. Dié gastehuis is naby Wonderboom Lughawe, winkelsentrums en restaurante en so ook Montana Hospitaal Ons het 12 l...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherdale, Akasia

Francor Gastehuis is in die noorde van Pretoria geleë naby Rosslyn, Onderstepoort, Akasia Hospitaal en die Wonderpark-winkelsentrum. Kom geniet die hartlike gasvryheid wat ons bied! Dié pragtige, rustige en vreed...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria, Gauteng

How We Stay bied oornagverblyf op die eienaars se perseel in Pretoria. Dit is ideaal vir 'n paartjie of enkelreisigers in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en s...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Pretoria

La Frans Guest House is in 'n kompleks in die buurt Akasia in Pretoria se noorde geleë. Dié gastehuis is net 'n entjie se ry vanaf doendinge soos die prentjiemooi Pilanesberg Wildreservaat en Lost City. Verblyf w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Florauna akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za