Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Florida Heuwels

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Florida Heuwels van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Florida Heuwels besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florida Heuwels.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florida Heuwels akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florida Hills Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florida Heuwels Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Florida Heuwels

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Fairland, Quellerina

52 on Davidson is 'n gaste-eenheid op die eienaar se perseel in Fairland, Johannesburg. Die perseel is sowat 6 km van die Cresta-winkelsentrum en Clearwater Mall af. Die eenheid bied 'n aparte ingang en 'n aangewes...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Lake, Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergbron, Florida Glen

Sleep on 7th is in 'n stil doodloopstraat in Bergbron geleë en bied 2 eenhede wat albei slaapplek vir 2 het. Gaste kan Suite 1 of Suite 2 bespreek en elke suite het 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n dubbelbed...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand, Johannesburg

Black Rose Cottage is in die stad Roodepoort geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Binne loop afstand van Unisa. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers elk met 'n plafonwaaier, muurv...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Randburg, Johannesburg

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol gemeubileerde 3-ster gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 6 mense in 2 gerieflike slaapkamers. Ons is na aan Go...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Northcliff, Randburg

The Kings Lodge is een van die oudste bakens in 14de Laan, Northcliff. Die Kings Lodge het 4 B&B-kamers wat in totaal slaapplek bied aan 11 gaste. Elke en suite-kamer het 'n privaat ingang vanaf die tuin. Alle kam...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fairland, Randburg

Inosys is 'n selfsorg-eenheid vir 6 gaste in 'n sekuriteitskompleks in Fairland, Randburg. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers met 'n bad of 'n stort deel. Twee van die slaapkamers het koningingro...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Johannesburg

The African Rock Guesthouse is 'n gastehuis in 'n stedelike gebied, naamlik Florida in Roodepoort. Dis in die weste van Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot winkelsentrums en erfenisterreine. Die gastehui...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Constantia Kloof, Johannesburg

Hillary Guest Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinkothuis op die eienaar se perseel in Constantia-Kloof, Roodepoort. Dié area bied toegang tot kantoorgeboue, winkelsentrums en hoofweë. Dié...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fairland, Randburg

By 49 on Norman kry gaste absolute waarde vir hul geld. Dit is in 'n welige, subtropiese tuin in die voorstad Northcliff geleë, en is gerieflik minder as 5 minute se ry vanaf die N1 Bloemfontein- en N1 Pretoria-kru...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Florida Heuwels akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za