Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Florida Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Florida Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Florida Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Florida Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Florida Park Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Park

O’Hanna’s Guest House is bied vriendelike, professionele diens en 'n tuiste weg van die huis af. O’Hanna’s Guest House was aanvanklik die huis van Florida se eerste burgemeesters. Gaste sê gereeld met aa...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Florida Park

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Heuwels,
Wes-Rand

By die Gold Crest het ons nie-rook kamers en alle kamers het aparte en suite badkamers. Ons beddens is gerieflik met donsveerkomberse en kraakvars wit beddegoed opgemaak. Elke kamer het sy eie ingang apart van die h...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand,
Roodepoort

La Marchant is 'n selfsorg-gastehuis en B&B wat in Florida Park in Roodepoort geleë is. Jou gashere kan jou verseker van ontspanne, genotvolle verblyf en sien daarna uit om jou weer en weer hier te verwelkom. Ger...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Florida Noord,
Wes-Rand

Welkom by 52 on Ninth. Ons B&B is in Florida, Gauteng geleë en is binne 30 minute se ry van die hoof-sakekerns soos Fairlands, Randburg, Bryanston, Sandton en Johannesburg se middestad uit. Ons het 5 kamers wat pr...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Wes-Rand,
Johannesburg

Black Rose Cottage is in die stad Roodepoort geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf. Binne loop afstand van Unisa. Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n privaat ingang. Die sla...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Floracliffe,
Wes-Rand

Modjadji House is in Floracliffe, Roodepoort in Gauteng geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is 500 m van die Flora Kliniek, verskeie winkels en resta...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florida Noord,
Wes-Rand

Sooffah Gastehuis - dit beteken PLEK VAN RUS - is 'n oase van gemak en rustigheid, met 'n dosis persoonlike diens, en is gerieflik geleë in Florida, te Roodepoort, Johannesburg, aan die Weste van Gauteng.(Naby aan ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Quellerina,
Wes-Rand

Didiloni Lodge is in Quellerina in Gauteng geleë, binne maklike bereik van winkelsentrums, hospitale, casino's, fliekteaters, erfenisterreine, museums, teaters en sportstadions soos Soccer City, Coca-Cola Park, Lof...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Florida Glen,
Wes-Rand

Acorn & Summit Guest House bied 30 ruim, moderne en smaakvolle, luukse en suite-kamers. Jy kan kies tussen enkelbeddens, dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer het 'n privaat ingang, yskassie, ko...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand,
Johannesburg

The African Rock Guesthouse is 'n gastehuis in 'n stedelike gebied, naamlik Florida in Roodepoort. Dis in die weste van Johannesburg geleë en bied maklike toegang tot winkelsentrums en erfenisterreine. Die gastehui...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Florida Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...