Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Fort Gale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fort Gale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fort Gale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fort Gale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fort Gale Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
B&B in Fort Gale

Marks Place Bed and Breakfast is in Mthatha en bied gerieflike oornag- of langtermynverblyf. Dié gastehuis bied kamers vir 'n enkelreisiger of vir 2 gaste en die kamers het 'n dubbelbed, koningingrootte-bed of 'n ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Fort Gale

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Hotel in Umtata, Fort Gale

Hotel Savoy & Conference Centre is net waarvoor jy gesoek het in die stad Mthatha. Dié helder, moderne hotel is net langs die N2-snelweg en 3 minute se stap vanaf die Triangle-treinstasie en 2 km vanaf Nelson Mande...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fort Gale

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Mountain View Guest House bied luukse B&B-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal en naby al die restaurante, kroeë en winkels geleë. Mountain View het 10 en suite-gastekamers en elke kamer...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umtata, Mthatha

Number 52 Blakeway bied gerieflike selfsorgverblyf in Sentraal-Umtata, 'n woonbuurt in die hartjie van Umtata. Die verblyf is lekker na aan 'n hele rits restaurante, kroeë, die middedorp en Umtata Buiteklub en Ghol...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Umtata, Mthatha

Shonalanga B&B is in Mthatha in die Oos-Kaap geleë. Daar is 10 nuwe, ruim kamers en konferensiegeriewe. Die kamers is pragtig versier en het 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, yskas, mikrogolfoond en koffie- en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km vanaf Spar. Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-k...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Mthatha, Oos-Kaap

The Ridge Bed and Breakfast is in 'n stil doodloopstraat, in die woonbuurt Southridge Park in Mthatha, geleë. Ons het in 2016 ons deure geopen en dié moderne, stylvolle en huislike B&B is op 'n ruim perseel geleë...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mthatha, Oos-Kaap

Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vanaf die Oos-Kaap se Wildekus. Dié gastehuis word bestuur en onderhou deur die eienaar en bied veilig...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za