Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Fort Hill besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fort Hill.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fort Hill akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fort Hill Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fort Hill Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Fort Hill

Lavender House bied verblyf aan in 'n gastehuis wat sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt van King William's Town. Ervaar 'n stukkie van die geskiedenis van King William's Town in hierdie monument-gebou. Lavender ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fort Hill

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Buffelstad

Dreamers Guesthouse is in die historiese King William's Town geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ou Victoriaanse huis met houtvloere, hoë plafonne en skuifvensters. Die gastehuis is sowat halfpad tussen Durban ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in King Williams Town, Buffelstad

Twins Guest House is in King William's Town langs die N2 tussen Kaapstad en Durban geleë. Verblyf word gebied in 14 dubbelkamers met storte, 5 dubbelkamers met baddens en storte, en 1 gesinskamer. Daar is slaappl...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Kaffrarian Heights

Panorama Gastehuis is in King Williams Town, net 5 km vanaf Bisho en naby die middedorp, in 'n boomryke woonbuurt met pragtige uitsigte oor die Amatola-berge. Verblyf word in 'n gastehuis met knus en goed ingerigte ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Kaffrarian Heights

Hubertha Guest House is 'n luukse gastehuis in die prentjiemooi dorp King William’s Town met die manjifieke Amatolaberge in die agtergrond. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante, museums, die gholfklub ...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in King Williams Town, Westbank

Intaka Guest House is in King William's Town geleë en dis die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Durban op die N2 indien jy na die Tuinroete, Wildekus, Samvari Wildreservaat of die Addo Olifantpark op pad is. In...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Fort Hill

Vanaf
R1 596
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Buffelstad, Grens Area

Mpongo Private Game Reserve is net 35 km se ry via die N6 van Oos-Londen af en net 40 km vanaf Oos-Londen se lughawe. Hierdie toonaangewende 4-ster wildreservaat spog met verskeie verblyftipes wat in elke behoefte ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
B&B in Stutterheim, Buffelstad

1906 on Hill B&B is 'n bekoorlike herehuis wat in 1906 gebou is en in die klein dorpie genaamd Stutterheim geleë is. Die B&B het 4 tradisionele kaggels, Oregon-houtvloere, hoë plafonne en 'n pragtige, kindervriend...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stutterheim, Buffelstad

Lavender Leisure Country House is in die rustige dorpie Stutterheim geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dit is in 'n pragtige tuin met 'n stukkie vleiland geleë. Die eenheid is binne...

Vanaf
R949
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stutterheim, Buffelstad

Ons is aan die voet van die Amtholeberge in Stutterheim geleë. The Manderson Hotel & Conference Centre is die perfekte bestemming vir 'n naweek-wegbreek en ons bied ook puik konferensiegeriewe. Die hotel bied 'n k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fort Hill akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons King Williams Town blad indien jy na meer King Williams Town akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za