Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Foulkes Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Foulkes Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Foulkes Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Foulkes Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Foulkes Point Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR3 180
R2 226
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Foulkes Point

6 Beeds Apartment is 'n selfsorgvakansiehuis in Jeffreysbaai wat ook bekendstaan as J-Bay. Die huis is opgedeel in 2 aparte eenhede en die perseel bied 'n 180°-see-uitsig en dit is slegs 'n paar minute se stap vana...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Foulkes Point

Island Vibe in Jeffreysbaai spog met die heel beste ligging. Dit is op die kruin van 'n sandduin geleë en kyk uit oor die Indiese Oseaan. Dit is ook na aan die strand en dorp. Die hoofhuis het majestueuse houtstap...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Foulkes Point

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Mie Sorelle bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai, sowat 100 m vanaf die hoofstrand. Verblyf is beskikbaar in 2 woontelle wat elk slaapplek vir 7 gaste bied. Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Sea Kaya is 50 m van die wêreldbekende branderplankry-strand in Jeffreysbaai af en bied gerieflike verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Diaz Views is 'n strandwoonstel vir 6 in Jeffreysbaai. Dié grondverdieping-woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n sl...

Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

The Nautilus 01 is in die gesogte Jeffreysbaai op die Blouvlagstrand geleë en bied akkommodasie wat ideaal is vir jou volgende gesinsvakansie met die mooiste uitsig oor die strand. Die verblyf bestaan uit 2 slaapk...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Sea-Escape and Sea-Crets is sentraal in Jeffreysbaai geleë en slegs 200 m vanaf die hoofstrand. Die verblyf is ideaal vir ’n gesin of groep vriende met vakansie. Dis is naby verskeie restaurante, winkels, besiens...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Truly Thankful in Jeffreysbaai bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het...

Vanaf
R2 060
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Amar is teen Jeffreysbaai se kus geleë en bied 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek vir 6 gaste het. Dié eenhede is op die onderste verdieping en elke woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke eenheid het...

Vanaf
R540
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Villa Vy bied 'n selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai wat sakpas-akkommodasie aan gaste bied. Villa Vy Accommodation is na aan Jeffreysbaai se middedorp geleë en dis omtrent 500 m van die hoofstrand af. Ons bied een...

Vanaf
R2 475
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Grot van Genot is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 in Jeffreysbaai. Dis stapafstand van die strand af en ideaal vir 'n paartjie of gesin. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met baddens en sto...

Vanaf
R2 710
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Nes van Moles is ’n ruim selfsorghuis wat slaapplek aan 8 gaste in Jeffreysbaai bied. Die verblyf is ideaal vir paartjies of gesinne en is stapafstand van die strand af. Die huis het 4 slaapkamers en 4 badkamers...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation is in Jeffreysbaai wat ook as J-Bay bekendstaan. Hierdie pragtige kusdorpie in die Oos-Kaap is omtrent 'n uur se ry van Port Elizabeth af. Dit is 'n bekende branderplankry...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jeffreysbaai, Kouga-Omgewing

Sarel Nelli Accommodation is net 50 m van Jeffreysbaai se hoofstrande af en is perfek vir 'n selfsorg-strandvakansie. Ons het 'n tweeslaapkamer-eenheid en die ander eenheid het drie slaapkamers. Al die eenhede is t...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Neptune Terrace 11 is 'n volledig gemeubileerde woonstel in 'n veilige kompleks, net 1 blok van die hoofstrand in Jeffreysbaai af. Hierdie beroemde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur besienswaardighede in...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Foulkes Point akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za