Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Framesby

4.3 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Framesby van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Framesby besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Framesby.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Framesby akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Framesby Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Framesby Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Framesby

Kom geniet verblyf by Framesby Guesthouse, geleë in een van die rustigste en veiligste woonbuurte van Port Elizabeth. Gaste kan van ons ruim en ten volle toegeruste kombuis gebruik maak vir selfsorg-doeleindes, ...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Framesby

Lin's Guest Flat is 'n selfsorgwoonstel wat in Framesby, Port Elizabeth geleë is. Hiér sal jy so tuis wees soos by jou eie huis in dié gerieflike, stil en rustige woonbuurt. Daar is slaapplek vir 3 volwassenes en...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Framesby

Cadenza is in die luukse Framesby-woonbuurt in Port Elizabeth geleë. Dié gastehuis is oorkant Framesby Hoërskool geleë en is net 850 m vanaf talle restaurante en winkels. Die gastehuis bied verblyf in 4 kamers...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Framesbyte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Framesby

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Lavender Lodge is 'n knus selfsorg-tuinkothuis vir 2 gaste in Framesby, Port Elizabeth. Die oopplan-kothuis is agter die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mi...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

420 on Cape is 'n bekoorlike B&B in Framesby, Port Elizabeth. Port Elizabeth is teen Algoabaai se kus en spog met warm water, veilige strande en 'n subtropiese klimaat. Verblyf word in 3 standaarddubbelkamers en 'n...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Rienslia bied gerieflike selfsorgverblyf in Framesby in Port Elizabeth. Die gastehuis is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, die N2 en die middestad. Verblyf word in 2 pragtige ruim slaapkamers in die gasteh...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Sunridge Self-catering Accommodation is in die stil buurt, Sunridge Park, in Port Elizabeth geleë. Daar is slaapplek vir 3 gaste in hierdie losstaande eenheid wat skuil in die skadu van 'n geelhoutboom. Akkommodas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

18 on Barnard is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie weg van die stadsgedruis, maar steeds na aan ver...

Vanaf
R995
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Mongoose Manor Bed and Breakfast and Guesthouse is 'n oorspronklike opstal wat staan in 'n welige tuin aan die oewer van die Baakensrivier. Die 3 suites in die opstal en die addisionele semi-selfsorg suites in die t...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sunridge Park, Port Elizabeth

Cottage on 32 is ’n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in Sunridge Park, Port Elizabeth en skuil in ’n afgeleë tuin met veilige parkeerplek. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Framesby akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Port Elizabeth blad indien jy na meer Port Elizabeth akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za