Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
La Provence (24)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (109)
B&Bs (9)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (68)

Resensies van Franschhoek

4.8 / 5  
volgens 192 resensies
Lees regte resensies van Franschhoek van 192 geverifieerde gaste.
Indien jy Franschhoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franschhoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franschhoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franschhoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franschhoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage bied 2 aparte selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is op die La Terra de Luc-plaas in Franschhoek en soos die naam te kenne gee, skuil die kothuise tussen die olyfb...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Franschhoek

Franschhoek Farm Cottage - Royal Gala Cottage is 'n pikante eenslaapkamerkothuis aan die voet van die Bohoekvalleiberge in Franschhoek. Dis perfek vir 'n stadswegbreek. Die plaasdam en omliggende berge is beeldskoon...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franschhoek

Bellingham Homestead bied selfsorg-eenhede aan op 'n aparte gedeelte van 'n privaat wynlandgoed, 10 minute se ry vanaf Franschhoek. Dis naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Kaapse Wynlande. Daar is slaa...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Hotel in Franschhoek

Maison Montage at Dieu Donne Vineyards bied B&B-verblyf in 'n boetiekgastehuis in Franschhoek. Dié dorpie is bekend as die kos- en wynmekka van die Kaapse wynlande. Die verblyf word in 5 individueel versierde Wing...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 040
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franschhoek

Franschhoek Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n pragtige plaas net 1 km buite Franschhoek. Die landskappe van Franschhoek word met berge en wingerde omring en dié bekoorlike dorpie staan veral bekend vir sy fy...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

Franschhoek Village House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Franschhoek. Franschhoek is 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap, met eeue oue wingerd en Kaap-Hollandse argitektuur. Geniet wyntoere en -proesessies, h...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in La Provence, Franschhoek

Los Olivos at the Yard is in Franschoek, een van die oudste dorpe in die Wes-Kaap, geleë. Dié dorp is bekend vir sy wynlandgoedere en geskiedkundige besienswaardighede. Gaste wat opsoek is na bekoorlike, gesofisti...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
B&B in La Provence, Franschhoek

Mont d'Or Franschhoek is in die skilderagtige Kaapse Wynlande naby die geskiedkundige middedorp en 'n groot verskeidenheid doendinge, soos restaurante, wynproeplekke, sjokoladewinkels, museums, monumente, boetiekwin...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Franschhoek

Lekkerwijn is 'n geskiedkundige Kaaps-Hollandse herehuis naby Franschoek met 'n nuwe slaapkamer-vleuel wat ontwerp is deur Sir Herbert Baker in 1908. Dit was die tuiste van Harry Pickstone, een van die stigters van ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Franschhoek

Centre-Ville Guest House is 'n 4-ster-gastehuis in die middel van Franschhoek, 2 minute se stap van al die winkels, galerye en restaurante af. Die Hugenote Monument is slegs 200 m weg. Hierdie grasieuse Victoriaans...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Franschhoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za