LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Franschhoek

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Franschhoek bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 338 resensies.

Franschhoek

Le Bourgette Apartment

"An unbelievable destination for a weekend getaway!"

Franschhoek

Grande Plaisir Apartment & Villa

"Europa in Suid-Afrika. Kos en wyn onverbeterlik."

Franschhoek

De Ville Lodge

"Die pragtige wynplase en ou geboue maak eintlik die plek."

Franschhoek

Smith Cottage

"Baie mooi. "

Franschhoek

Mountain View Cottage

"A great destination for art and food lovers. Beautiful walks in the mountains right on the doorstep."

Franschhoek

Farm Sanctuary SA

"Stay a few days! It's a beautiful town that has lots to explore."

Franschhoek

Laurel Cottage Self-catering Suites

"Irritating that prices are escalated for the weekend of the Literary Festival."

Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage

"Highly recommended buzzing tourist town with lots to offer. Wonderful local wine farms to visit, lots of excellent restaurants and interesting shops in the village. We did not have enough time to do justice to it."

Franschhoek

Franschhoek Boutique Hotel

"Love Franschhoek, the wine farms, the restaurants. We want to live there !"

Franschhoek

Garlick House

"It is great to see that Franschhoek has survived COVID and its hardships and is once again on the rise. Viva la Franschhoek."

Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage

"Mooiste dorp omring met berge."

Franschhoek

Franschhoek Boutique Hotel

"Pragtig met die bome se blare in herfskleure."

Franschhoek

Centre-Ville Guest House

"Franschhoek is 'n stukkie hemel op aarde."

Franschhoek

Sunny Lane Self-Catering Studios

"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "

Franschhoek

Forget Me Not

"Baie mooi plek. Voel of jy in n ander land is wanneer jy in die strate loop. Pragtig."

Franschhoek

The Olive and Vine Farm Cottage

"Definitief 'n plek om te besoek, asemrowend mooi."

Franschhoek

Auberge Daniella

"Lots to see and do."

Franschhoek

Bleu Cobalt Cottage

"Was heerlik, ons kom vir seker terug!"

Franschhoek

2 Quatre Saisons

"'n Groot wow."

Franschhoek

De Ville Lodge

"My gunsteling vakansiedorp."

Franschhoek

Bleu Cobalt Cottage

"Ons sal Franschhoek weer besoek en beslis weer hier bly."

Franschhoek

Sep se Plek

"Pragtige dorp met baie om te doen en lieflike eet- en kunsplekke. Die Franschoek Wine Tram is 'n MOET."

Franschhoek

Franschhoek Boutique Hotel

"Franschhoek is 'n goeie toeristebestemming, maar ongelukkig baie duur en meer ingestel op oorsese toeriste."

Franschhoek

Sep se Plek

"Pragtige dorpie!"

Franschhoek

Le Bourgette

"So 'n lekker plek."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem