Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Mountain View is in Franskraal en bied gerieflike verblyf. Die huis het 2 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Elke kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Franskraal

Hierdie pragtige selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig is in Franskraal, 15 min vanaf Gansbaai. Dié vissersdorpie bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos haaikyk, voetslaanroetes en heerlike restaurante. Die vaka...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Franskraal

Allikreukel is in Franskraal regoor Haaiklip, ongeveer 200 m van die swemstrand af. Dié dorpie is op die randjie van Danger Point en dis 'n gewilde bestemming in die Overberg. Die woonstel het 'n asemrowende onbele...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Franskraal

Bokkompie 677 Uilenkraalsmond is 'n gerieflike selfsorgvakansiehuis in die gewilde Uilkraalsmond-vakansieoord in Franskraal, net 7 km vanaf Gansbaai. Hierdie kusdorpie in die Overberg is 'n gewilde toeristebestemmin...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Syringa Villa bied gerieflike selfsorg-eenhede in Franskraal, Gansbaai en dis die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in die omgewing en die gewilde walviskyk-bestemmings kan besoek. Die verblyf ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Franskraal

Perriwinkle Self-catering Accommodation het 2 woonstelle in Franskraal. Die verblyf is ideaal vir ’n paartjie, klein gesin of groter groepe in die nuwe woonstel op die boonste verdieping wat op soek is na geriefli...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Vakansiehuis by die See is in Franskraal geleë en bied 'n uitsig oor die rotsagtige kus net oorkant die pad. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Twee van die slaapkamer...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franskraal

On Joyce bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne op 'n groep vriende en is net 600 m vanaf die strand in Franskraal. Gaste het 'n keuse tussen die Huis met slaapplek vir 8 gaste, of die Woonstel wat slaapplek v...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Bokmakierie 80 Uilenkraalsmond is in 'n gewilde vakansieoord, Uilenkraalsmond, naby Gansbaai. Daar is 3 slaapkamers met slaapplek vir maksimum 6 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Onze Rus is ’n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Franskraal, net 190 m van die rotsstrand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eerste en t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]